# Die Hooggeregshof in Pretoria het die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se aansoek om toegang tot afdeling-C van haar korrupsiesaak-dossier te verkry, van die hand gewys. Mapisa-Nqakula, wat uit is op borgtog van 50-duisend-rand, word aangekla op 12 aanklagte van korrupsie en geldwassery met 4,5-miljoen-rand wat ter sprake is. Die geld […]
# The High Court in Pretoria has dismissed former National Assembly Speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s application to access section-C of her corruption case docket. Mapisa-Nqakula, out on 50-thousand-rand bail, faces 12 counts of corruption and money laundering involving 4.5-million-rand allegedly solicited from a service provider when she was the Defence minister. Investigating Directorate Against Corruption spokesperson, […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Frans Boshielo, het bevestig die onlangse brand by die Brakfontein Substasie is deur diefstal en vandalisme van die beheerkabels veroorsaak. Boshielo sê dit het beskermingstelsels aangetas en veroorsaak dat die brand ontstaan het. Boshielo het bevestig ingenieurs het hul evaluering voltooi en werk tans om die […]
# City of Tshwane mayoral committee member for Utility Services, Frans Boshielo, has confirmed that the recent fire at Brakfontein Substation was caused by the theft and vandalism of control cables. Boshielo says this compromised protection systems sparking the blaze. Boshielo confirmed engineers have completed their assessment and are working to restore power urgently. He […]
# Die Stad Tshwane sê die veelparty-koalisieregering is gefokus op die herlewing van die ekonomie en die verkenning van beleggings- en handelsgeleenthede met stede van ander lande. Die metro was onlangs die gasheer van ‘n afvaardiging van die Stad Weifang in die Shandong-provinsie van China. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, […]
# The City of Tshwane says the multi-party coalition government is focused on revitalising the economy and exploring investment and trade opportunities with the cities from other countries. The metro recently hosted a delegation from the City of Weifang in Shandong province, China. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa, says […]
# Die Stad Tshwane sê talle gebiede is sonder krag weens ‘n brand gisteraand by die Brakfontein-substasie. Dit het kabels en toevoerpanele beskadig. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo sê ‘n span van die Departement van Energie en Elektrisiteit is besig met ‘n ondersoek en herstelwerk:
# Die Stad Tshwane se raad het ʼn Ekonomiese Herlewingstrategie goedgekeur wat teen 2029 ʼn ekonomiese groeikoers van 3,9-persent moet bereik. In 2011 het die metro teen ses-persent gegroei, maar dit het teen 2023 drasties gedaal tot 0,3-persent. Volgens ontledings het die strategie potensiaal om teen 2029 tussen 17-miljard-rand en 26-miljard-rand se beleggings te lok […]
# Tshwane se stadsraad het die verlenging van sy skuldverligtingshulpskema tot 31 Mei goedgekeur. Dit volg na inwoners en sakeondernemings se versoek om hulle meer tyd te gee om van die aanbod gebruik te maak. Die metro se totale skuld is tot nou 25,69-miljard-rand, wat ‘n vermindering van 13,9-persent is. Die metro se woordvoerder, Zonke […]