# The City of Tshwane has won its case in the Labour Court over the 2023 salary exemptions. The DA’s Cilliers Brink says the council’s decision to apply for exemption was very difficult, and was not made to spite or punish employees. He says the DA and its coalition partners came under intense pressure to […]
# Die voormalige minister van Verdediging en speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ‘n nuwe regspan in haar korrupsiesaak aangestel. Sy het gister in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn waar haar voormalige prokureur, Reginald Willis, van die saak onttrek het. Mapisa-Nqakula word daarvan beskuldig dat sy na bewering tussen 2016 en 2019 omkoopgeld […]
# Former Defence minister and National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula has appointed a new legal team in her corruption case. She appeared in the High Court in Pretoria yesterday, where her former lawyer, Reginald Willis, withdrew from the case. Mapisa-Nqakula is accused of receiving over two-million-rand in bribes from businesswoman Nombasa Ntsondwa-Ndhlovu between 2016 and […]
# ActionSA het Orania in die Noord-Kaap en die Afrikaner-nedersetting Kleinfontein naby Pretoria verwerp as simbole van apartheid-nostalgie eerder as kulturele gemeenskappe. Die party sê hierdie enklawes misbruik die Grondwet om rasseskeiding te regverdig en bevorder eerder vrees en verdeeldheid as eenheid. Lerato Ngobeni van ActionSA het tydens ‘n Parlementsitting die ANC daarvan beskuldig dat […]
# ActionSA has rejected Orania in the Northern Cape and the Kleinfontein Afrikaner settlement near Pretoria as symbols of apartheid nostalgia and not cultural communities. The party says these enclaves misuse the Constitution to justify racial separation and promote fear and division rather than unity. During Parliament’s mini plenary session, ActionSA’s Lerato Ngobeni blamed the […]
# Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die beweerde verkragting van ’n leerling-polisielid deur ’n instrukteur by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Opleidingsakademie in Tshwane ten sterkste veroordeel. Die verdagte is in hegtenis geneem en sou vandag in die hof verskyn. Mchunu het die voorval as ’n gruwelike misbruik van mag en ’n skending van […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die wêreld moet sy pad vind in ‘n vinnig-ontwikkelende geopolitieke omgewing wat deur toenemende globale mededinging, ekonomiese wisselvalligheid en toenemende geopolitieke spanning gekenmerk word. Hy het gepraat tydens die Gertrude Shope-Vrouebemiddelingsnetwerk se Solidariteitskonferensie vir Vroue, Vrede en Sekerheid in Pretoria, rondom die tema “Stemme […]
# Police minister Senzo Mchunu has condemned the alleged rape of a trainee by an instructor at the South African Police Service Training Academy in Tshwane. The suspect has been arrested and is due to appear in court today. Mchunu called the incident a gross abuse of power and a betrayal of trust. Ministry spokesperson […]
# Werknemers by die Nasionale Loterykommissie het na die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging in Pretoria opgeruk, vir beter salarisse en werksomstandighede. Die werknemers eis ‘n verhoging van 8.5-persent nadat die kommissie 6.5-persent aangebied het. Die Nasionale Lotery Kommissaris, Jodi Scholtz, sê ‘n verhoging van 7-persent is vir 2024/25 ingestel, wat ‘n pensioengewende verhoging […]