# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het bevestig dat die opgradering van die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg voor die sperdatum van 16 Mei voltooi is. Die projek het die installering van nuwe panele vir die hoogdrukmotors behels, wat noodsaaklik is vir die lewering van water aan eindgebruikers. Moya sê na ‘n imbizo met inwoners in Streek 7, […]
# The City of Tshwane has cautioned Montana residents against following misleading WhatsApp information regarding water supply to the area. There have been reports of water discolouration in Region 2, Montana, and surrounding areas. The metro says these reports come at a time when it has scheduled maintenance of the bulk water system in the […]
# Dokter Louisa Dlamini het geskiedenis gemaak deur die eerste swart student te word wat aan die Universiteit van Pretoria gegradueer het met ‘n Meestersgraad in Stralingsonkologie. Sy het in Mabopane grootgeword, ‘n township in Tshwane, onder moeilike maatskaplik-ekonomiese toestande, en is geïnspireer deur haar oom, Mandla Mdawe, die eerste dokter in haar familie. Dlamini […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has confirmed that the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant upgrade project has been completed ahead of the 16 May deadline. The project involved the installation of new panels for the high-lift motors, which are essential for delivering water to end users. Moya says following an imbizo held with residents in Region […]
# Doctor Louisa Dlamini has made history by becoming the first black student to graduate from the University of Pretoria with a Master of Medicine in Radiation Oncology. Having grown up in Mabopane, a township in Tshwane, under difficult socio-economic conditions, she was inspired by her uncle, Mandla Mdawe, the first doctor in her family. Dlamini […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om spazawinkels en ondernemings wat kos hanteer maar nie reëls nakom nie, te sluit as deel van sy optrede teen onveilige en onwettige ondernemings. Die metro het die naweek ʼn nakomingsoperasie in Hammanskraal uitgevoer waar beamptes ʼn snoepwinkel gesluit het wat nie bouplanne het nie en onwettig aan die […]
# Die Universiteit van Pretoria het die bekroonde veteraan-joernalis, Neels Jackson, vereer vir sy lewenslange toewyding om die veranderende storie van kerk en geloof in Suid-Afrika te vertel. Die 64-jarige Jackson wat meer as 23 jaar by Beeld gewerk het, het onlangs die Kanseliersmedalje ontvang. Die universiteit sê Jackson het hom tydens sy loopbaan daarop toegelê […]
# Die Stad Tshwane sê die Montana-reservoir word van vandag tot Woensdag deeglik skoongemaak en dit sal watervoorsiening raak. Dit volg ná berigte dat die water verkleur en is deel van die metro se gereelde instandhoudingsprogram. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê water sal intussen met ʼn tydelike omleidingspyplyn, wat ʼn kleiner kapasiteit het, […]
# Altesaam 325 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings gearresteer tydens Operasie Shanela in Hercules en Pretoria-Wes. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes se oortredings sluit in moord, verkragting, aanranding, gewapende roof en geslagsgeweld. Hy sê 41 onwettige immigrante is by ʼn padblokkade in Hercules aangekeer: