# Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika het Padveiligheidsweek geloods met die fokus op veiliger strate vir kinders, voetgangers en fietsryers. Met die ondersteuning van die F-I-A-stigting het Eleanor Mavimbela, woordvoerder van die AA, die bekendstelling van ’n digitale veldtog bekend gestel wat Suid-Afrikaners aanmoedig om hul staproetes elektronies te deel en onveilige gebiede aan te dui. […]
# The Automobile Association of South Africa has kicked off Road Safety Week with a focus on safer streets for children, pedestrians, and cyclists. Backed by the F-I-A Foundation, AA spokesperson Eleanor Mavimbela confirmed the launch of a digital campaign encouraging South Africans to share their walking routes and tag unsafe areas. She says a […]
# Die Stad Tshwane het die metropolisie ontplooi om Pretoria se Moot-gebied te patrolleer te midde van ʼn toename in kabeldiefstal wat uitgebreide kragonderbrekings veroorsaak. Die jongste voorval in Môregloed het inwoners meer as tien dae sonder krag gelaat. Lindela Mashigo sê wetstoepassers sal brandpunte dophou terwyl pogings voortduur om opsetlike beskadiging te voorkom. Wyksraadslid […]
# The City of Tshwane has deployed metro police to patrol Pretoria’s Moot area amid rising cable theft, which is causing prolonged power outages. The latest incident in Moregloed left residents without electricity for over ten days. Spokesperson Lindela Mashigo says law enforcement will monitor hotspot areas, while efforts to prevent vandalism continue. Ward councillor […]
# Munisipale vakbonde betwis ‘n Arbeidshof-beslissing wat die Stad Tshwane se weiering gedeeltelik steun om loonverhogings in 2021 en 2023 in te stel. Die hof het ‘n vrystelling vir die 2023-verhoging toegestaan en die 2021-saak na die bedingingsraad terugverwys. Die vakbonde sê die beslissing ondermyn kollektiewe bedinging en bemagtig werkgewers om die ooreenkomste te systap. […]
# ʼn Oudstudent in joernalistiek aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Ananias Ndlovu, is onlangs vereer as een van Suid-Afrika se invloedrykste mans. Die projek is deel van die groter National Influential Men and Artes-toekennings. As uitgewer van Naledi News en stigter van die Noordwes-mediatoekennings het hy erkenning ontvang vir sy bydrae tot die ontwikkeling […]
# Die Stad Tshwane sê byna 250-miljoen-rand is nodig om 63 sinkgate regoor die metro te herstel. Dit volg na nog ‘n sinkgat op die hoek van Burgerlaan en Langebrinkweg gevorm het, wat sommige huishoudings afsny en noodsaaklike dienste ontwrig. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hulle probeer sinkgate as ‘n […]
# Municipal unions are challenging a Labour Court ruling that partly supported the City of Tshwane’s refusal to implement wage increases in 2021 and 2023. The court granted an exemption for the 2023 increase and sent the 2021 matter back to the bargaining council. Unions say the ruling undermines collective bargaining and empowers employers to […]
# Tshwane University of Technology’s journalism alumnus, Ananias Ndlovu, was recently honoured as one of South Africa’s top 100 influential men, an initiative of the broader National Influential Men and Artes Awards. As the publisher of Naledi News and founder of the North West Media Awards, he was recognised for his long-standing contribution to the development […]