# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê inwoners van Centurion en omliggende gebiede se krag sal vandag herstel word. Groot dele van Centurion is sonder elektrisiteit sedert ʼn ontploffing verlede week by die Brakfontein-substasie plaasgevind het. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê tegnici het omvattende herstelwerk by die substasie gedoen:
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says residents of Centurion and surrounding areas will get power restoration today. Large parts of Centurion have been without electricity since an explosion occurred at the Brakfontein Substation last week. The mayor’s spokesperson, Zintle Mahlati, says technicians have done extensive repairs to the substation:
# ActionSA het burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya se stadsrede verwelkom, wat die sterk vordering uiteengesit het wat onder die koalisie gemaak is. Hoogtepunte sluit in ‘n volledig befondsde begroting, 2,8-miljard-rand in beraamde reserwes, en ‘n vermindering van Eskom se skuld met een-miljard-rand. Michael Beaumont van ActionSA sê ekonomiese herlewing, SMME-ondersteuning en infrastruktuur-opgraderings is aan […]
# ActionSA has welcomed Tshwane mayor Nasiphi Moya State of the City Address which outlined strong strides made under coalition. Highlights include a fully funded budget, 2.8-billion-rand in projected reserves, and a one-billion-rand reduction in Eskom debt. ActionSA’s Michael Beaumont says economic revitalisation, SMME support, and infrastructure upgrades are underway. He says with over one-thousand-200 […]
# Die GOOD Party sê geslagsgeweld en vrouemoord moet as ‘n nasionale ramptoestand verklaar word. Die party sal vandag by die Uniegeboue in Pretoria by die burgerlike samelewingsgroep Women for Change aansluit om ‘n petisie oor te handig wat deur byna 150-duisend mense onderteken is. Kaden Arguile van GOOD sê hulle glo die verklaring sal […]
# The GOOD Party says gender-based violence and femicide must be declared a National State of Disaster. The party will join civil society group Women for Change at the Union Buildings in Pretoria today to hand over a petition signed by nearly 150-thousand people. GOOD’s Kaden Arguile believes the declaration would help unlock emergency support, […]
President Cyril Ramaphosa sal op 24 April die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky ontvang vir ‘n werksbesoek. Die vergadering, wat by die Uniegeboue in Pretoria sal plaasvind, sal uitsluitlik fokus op die voortgesette konflik tussen Oekraïne en Rusland. Zelensky se besoek kom te midde van berigte oor gespanne verhoudings tussen Oekraïne en die VSA en […]
# President Cyril Ramaphosa will on 24 April host Ukrainian president Volodymyr Zelenskyy on a working visit. The meeting, set to take place at the Union Buildings in Pretoria, will focus solely on the ongoing conflict between Ukraine and Russia. Zelenskyy’s visit comes amid reports of strained relations between Ukraine and the US and rising […]
# Die Stad Tshwane vorder met die verskaffing van elektrisiteit aan informele nedersettings. Die burgemeester, Nasiphi Moya, het die stadsrede gelewer en aangekondig die beleid vir die bestuur van informele nedersettings is daarop ingestel om toegang tot water en sanitasie te verbeter. Verder sal die Tshwane-behuisingsmaatskappy toesig hou oor die verblyf van studente- en eerste-keer-huiseienaars. […]