# Die Stad Tshwane sê hy gaan die Temba-watersuiweringsaanleg van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag sluit sodat tegnici die Temba-reservoir nommer drie kan skoonmaak. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê gebiede soos Dilopye, Hammanskraal-Wes, Kanana, Lephengville en Majaneng kan wateronderbrekings verwag:
# Die Vryheidsfront Plus het die Stad Tshwane se Departement van Omgewingsake versoek om die dam in die bekende Austin Roberts-voëlreservaat, wat met alge bedek is, skoon te maak. Anne-Marie Sparg van die party sê in die ander dam langs die Blue Crane Restaurant, het die grond oor die jare ingespoel en die watervlak verlaag. […]
# The City of Tshwane says it will shut down the Temba Water Purification Plant from 7am until 5pm today. This is to allow technicians to clean the Temba Reservoir Number 3. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says areas such as Dilopye, Hammanskraal West, Kanana, Lephengville and Majaneng might experience water supply interruption as a […]
# The Freedom Front Plus has requested that the City of Tshwane’s Department of Environmental Affairs clean the dam in the renowned Austin Roberts Bird Sanctuary, which is covered in algae. The party’s, Anne-Marie Sparg, says that a different dam located next to the Blue Crane Restaurant, the soil has washed into it over the […]
# EFF-leier Julius Malema vra nasionale eenheid teen imperialisme, kolonialisme en ekonomiese apartheid. Malema het ondersteuners toegespreek op die party se BTW-oorwinningsoptog in Pretoria. Malema het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om ingewortelde blywende ekonomiese ongelykhede in Suid-Afrika te hanteer. Hy sê die optog is ‘n aanduiding van die party se voortgesette pogings om burgers […]
# EFF leader Julius Malema is urging national unity against imperialism, colonialism, and economic apartheid. Addressing supporters at the party’s VAT Victory March in Pretoria, Malema emphasised the need to confront lingering economic inequalities rooted in South Africa’s past. He said that the march signifies the party’s continued efforts to mobilise citizens around issues of […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ’n gesondheidsdienste-kontrak ter waarde van 360-miljoen-rand, wat aan die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala toegeken is, gekanselleer enkele dae voor ’n kriminele ondersoek na die kontrak begin het. News24 berig ’n Interne oudit het aan die lig gebring dat Matlala se maatskappy, Medicare 24 Tshwane District, nie verder as die aanvanklike […]
# The South African Police Service has cancelled a 360-million-rand health services contract awarded to businessman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, days before a criminal investigation into the deal commence. News24 reports an internal audit revealed that Matlala’s company, Medicare 24 Tshwane District, should not have advanced past the initial procurement phase. Matlala, already facing charges of […]
# Basketbal: Gauteng se Toerisme-owerheid sê die aanbieding van vanjaar se Afrika-liga-eindtoernooi sal ‘n hupstoot wees vir toerisme en Pretoria se ekonomie bevoordeel. Die geleentheid in die SunBet-arena van ses tot 14 Junie sal na verwagting duisende plaaslike en internasionale besoekers lok. Ondersteunersones, kulturele uitstallings en bedrywighede vir die jeug sal aangebied word. Amptenare hoop […]