# Police minister Senzo Mchunu says murder rates have decreased in eight of the nine provinces, with six-thousand-467 people killed between January and March – a reduction of 3.1-percent compared to the same period last year. Speaking during the release of the latest crime statistics in Pretoria, Mchunu said the Northern Cape was the only […]
# AfriForum eis onmiddellike toegang tot die Garsfontein-substasie nadat die Tshwane Metro na bewering ‘n formele ooreenkoms oortree het deur ‘n goedgekeurde sekerheidsprojek te blok. Die burgerregtegroep dreig met regstappe te midde van onlangse substasie-ontploffings en kragonderbrekings. Arno Roodt van AfriForum sê ingryping is van kritieke belang om die infrastruktuur te beskerm en die publiek […]
# AfriForum has demanded immediate access to the Garsfontein substation after Tshwane Metro allegedly violated a formal agreement by blocking their approved security project. The civil rights group warns of legal action amid recent substation explosions and outages. AfriForum’s Arno Roodt says its intervention is critical to safeguarding infrastructure and restoring public trust in Tshwane’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het lede tydens ‘n geleentheid in Tshwane vir lang diens vereer en hul toegewyde pogings gevier om die land te beskerm. Medaljes is oorhandig aan lede wat tusssen 10- en 30-jaar getroue diens gelewer het. Brigadier Johana Mokwena is tydens die seremonie vir haar troue diens geloof. Sy het aan die […]
# Die DA in Tshwane het die immigrasie-wetstoepassingsoperasie verwelkom wat die Departement van Binnelandse Sake in Plastic View uitgevoer het. Verskeie inwoners is in hegtenis geneem. Cilliers Brink van die DA sê die nie-afdwinging van immigrasiewette oor baie jare het ‘n aansienlike las op plaaslike owerhede geplaas, veral wanneer ongedokumenteerde buitelandse burgers grond onwettig beset:
# The South African Police Service honoured long-serving members during a ceremony in Tshwane, celebrating dedication and ongoing efforts to protect the country. Medals were awarded to members who have between 10 and 30 years of loyal service. Brigadier Johana Mokwena, who was celebrated for her loyal service, told the SABC she wants to motivate […]
# The DA in Tshwane welcomed the immigration enforcement operation conducted by the Department of Home Affairs in Plastic View this morning. During the operation, several residents were arrested. The DA’s Cilliers Brink says the non-enforcement of immigration laws over many years has placed a considerable burden on local authorities, especially when land is unlawfully […]
# ActionSA sê sy besoek aan Tshwane se infrastruktuur-projekte het die vooruitgang onder burgemeester Nasiphi Moya se leierskap gewys. Sleutelterreine sluit die Olievenhoutbosch-kliniek waar gesondheidsorg na ure gebied sal word en die Eldoraigne Substasie in. Laasgenoemde gaan teen ‘n koste van 112-miljoen-rand opgradeer word. Die kliëntedienssentrum in Centurion gaan ‘n begroting van 304-miljoen-rand hê om […]
# Die Tshwane-universiteit vir Tegnologie se kampusradiostasie vier Afrika-dag met ʼn spesiale oorgrens-koppeluitsending saam met Harare se voorste geselsradioprogram. Afrika-dag word jaarliks op 25 Mei gevier om die stigting van die Organisasie van Afrika-eenheid in 1963, later die Afrika-unie, te herdenk. Tshwane FM se stasiebestuurder, Tebogo Jacko Magubane, sê hierdie uitsending wil radio gebruik om […]