# Die Stad Tshwane en die Tshwane-toerismevereniging het ‘n nuwe ooreenkoms van verstandhouding onderteken om plaaslike toerisme en werksgeleenthede te bevorder. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling, Sarah Mabotsa, sê met die klem wat op Suid-Afrika se veiligste metro is, wil die stad poog om sy vergaderings-, aansporings-, konferensie- en geleentheidsektor uit te brei. Sy beklemtoon […]
# The City of Tshwane and the Tshwane Tourism Association have signed a new memorandum of understanding to boost local tourism and jobs. Highlighting its reputation as South Africa’s safest metro, mayoral committee member for Economic Development, Sarah Mabotsa, says the city aims to grow its meetings, incentives, conferences, and events sector. She also emphasised that […]
# Die Tshwane Metropolisiedepartement vra die publiek om altyd verantwoordelik te bestuur en die nodige veiligheids-voorsorgmaatreëls te tref. Die Metropolisie het die naweek 28 mense in hegtenis geneem tydens afsonderlike dronkbestuursoperasies in Mamelodi en Winternest. Verskeie boetes is ook uitgereik. Woordvoerder Isaac Mahamba sê dronkbestuur is baie onverantwoordelike gedrag wat onskuldige lewens in gevaar kan […]
# Die Stad Tshwane het goedkeuring verleen dat die Giant-stadion in Soshanguve se naam na die Amos Chando Mkhari-stadion verander. Dié ontslape sokkerlegende het vir Orlando Pirates en Witbank Spurs gespeel en ‘n blywende nalatenskap gelaat toe hy in 2014 oorlede is. Die naamsverandering volg op ‘n openbare proses onder leiding van die Soshanguve-erfenisstigting. Die […]
# The Tshwane Metro Police Department is urging all members of the public to always prioritise responsible driving and take safety precautions. The Metro Police arrested 28 people during two separate drunk driving operations in Mamelodi and Winternest over the weekend. Several infringement fines were also issued. TMPD’s spokesperson, Isaac Mahamba, says drunk driving is […]
# The City of Tshwane has approved the renaming of Soshanguve’s Giant Stadium to the Amos Chando Mkhari Stadium, honouring the late soccer legend. Mkhari played for Orlando Pirates and Witbank Spurs, leaving a lasting legacy before he died in 2014. The renaming follows a public participation process and was driven by the Soshanguve Heritage […]
# Misdaadoptredes in Eersterust en Mamelodi in Tshwane het oor die naweek tot die inhegtenisneming van 288 verdagtes gelei. Dit sluit in vier vir moord, 72 vir geslagsgeweld en 26 vir aanranding met die doel om ernstig te beseer.’n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê inspeksies is ook by ses ondernemings uitgevoer om te bepaal of […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan van vandag tot volgende Vrydag die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg tydelik sluit. Dit is om nuwe panele vir hoëdruk-pompmotors te installeer. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashego, sê die panele is noodsaaklik vir die doeltreffende en betroubare bedryf van die hoëdrukpompe, wat op hulle beurt noodsaaklik is vir waterlewering aan eindgebruikers. […]
# Crime disruption operations in Eersterust and Mamelodi in Tshwane resulted in the arrest of 288 suspects over the weekend. The suspects were arrested for various offences, including four for murder, 72 for gender-based violence, and 26 for assault with intent to cause grievous bodily harm. Police spokesperson, Johan van Dyk, says Liquor compliance inspections were […]