Kenners meen dood van dosyne trekvoëls dui op klimaatsverandering
# ’n Verslag van BirdLife Suid-Afrika dui aan die dood van 60 Europese byvreters en agt skuurswaeltjies regoor die land kan aan klimaatsverandering toegeskryf word. Die voëls is ontdek in ‘n gebied wat strek oor Gauteng, Noordwes, Mpumalanga, Limpopo, Eswatini, Sodwanabaai en die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bioverskeidenheidsinstituut-navorsing in Bewaringsfisiologie, Andrew […]