# Botswana se derde president, Festus Mogae, is op 86 oorlede nadat hy verlede maand in ‘n hospitaal in Gaborone opgeneem is. Hy het van 1998 tot 2008 as president gedien en is wyd gerespekteer vir die bevordering van ekonomiese bestendigheid en demokratiese regering, en omdat hy die MIV/Vigs-krisis aangepak het. Mogae het die program […]
# The former third president of Botswana, Festus Mogae has died at the age of 86. Mogae had been hospitalised in Gaborone last month for an undisclosed ailment. He served as Botswana’s president from 1998 to 2008 and was widely respected for promoting economic stability, democratic governance, and tackling the HIV/AIDS crisis. Mogae pioneered Botswana’s […]
# Atletiek: Suid-Afrika se verdedigende kampioene in die 4×100 meter, Bayanda Walaza, Shaun Maswanganyi, Bradley Nkoana en Akani Simbine het gister die derde uitdun van die Wêreldatletiek-aflosse in Gaborone met ‘n tyd van 37,68 sekondes afgelê. Die 4×400 meter-span, bestaande uit Gardeo Isaacs, Zakithi Nene, Lythe Pillay en Antonie Nortje, het die tweede uitdun in […]
# Athletics: South Africa’s defending champions in the 4×100-metres, Bayanda Walaza, Shaun Maswanganyi, Bradley Nkoana, and Akani Simbine powered to victory in Heat 3 of the World Athletics Relays in Gaborone yesterday, clocking the distance in 37.68 seconds. The 4×400 metres squad featuring Gardeo Isaacs, Zakithi Nene, Lythe Pillay, and Antonie Nortje dominated Heat 2 […]
# Atletiek: Span Suid-Afrika is gereed om sy wêreldtitels te verdedig by die 2026 Wêreldatletiek-afloskampioenskap in Gaborone, Botswana, wat vanmiddag begin. Suid-Afrika is die verdedigende kampioen in die mans se 4×100 meter en 4×400 meter-items. Hoewel sleutelatlete soos Wayde van Niekerk weens ‘n besering die byeenkoms misloop, sal sterre soos Akani Simbine en Zakithi Nene […]
# Athletics: Team South Africa is set to defend its global titles at the 2026 World Athletics Relays in Gaborone, Botswana, starting this afternoon. South Africa is the defending champion in the men’s 4×100 metres and 4×400 metres events. Although missing key athletes like Wayde van Niekerk due to injury, stars such as Akani Simbine […]
# Zimbabwe en Botswana gaan paspoortvrye reise instel wat landsburgers sal toelaat om grense tussen die twee lande met slegs nasionale identiteitsdokumente oor te steek. Die Zimbabwiese president, Emmerson Mnangagwa, sê die gefaseerde plan begin met grensgemeenskappe en korttermynbesoeke om die beweging van mense, goedere en dienste te vergemaklik. President Duma Boko van Botswana sê […]
# Zimbabwe and Botswana have agreed to introduce passport-free travel, allowing citizens to cross borders between the two countries using only national identity documents. Zimbabwe’s president Emmerson Mnangagwa said the phased plan will begin with border communities and short-term visits, aiming to ease movement of people, goods, and services. Botswana’s president Duma Boko says the initiative […]