IATA sê Mosambiek is die land wat die meeste lugrederyfondse blokkeer
# Die Internasionale Lugvervoervereniging het bevestig sewe van die top tien lande wat die repatriasie van lugrederyfondse verhinder, is in Afrika, met Mosambiek wat nou die voortou neem. Die direkteur-generaal van IATA, Willie Walsh, sê lugdienste het wêreldwyd met 23-miljard-rand in geblokkeerde inkomste te doen, insluitend drie-miljard-rand wat in Mosambiek vasgevang is. Walsh waarsku dat […]