NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 7 Februarie 10 vm
Goeiemôre, ek is ……. met die Nuushooftrekke om 10 vm
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het ver gekom om demokrasie te versterk
# Die EFF sê minister Khumbudzo Ntshavheni is korrup
# Die DA sê Gautengse dokters word nie oortyd betaal nie
# En, die Internasionale Monetêre Fonds sê die Gemeenskaplike Raamwerk kan meer doen om lande met baie skuld te help
Bly ingeskakel op ….