NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 26 Januarie 10 vm
Goeiemôre, ek is ……. met die Nuushooftrekke om 10 vm
# Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie bevind Gold Rush se afdanking van ‘n werknemer wat inenting geweier het, was regverdig
# Solidariteit sê ‘n gebrek aan politieke wil by PetroSA lei tot afleggings
# Die DA sê die regering práát oor plaasveiligheid, maar dóén niks nie
# En, Elton John is moontlik teen die naweek terug op die verhoog na ‘n positiewe Covid-19-toets
Bly ingeskakel op ….