Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Nxesi sê die WVF se Arbeidsaktiveringsprogram is nie ‘n doodskoot vir die werkloosheidskrisis nie
# Gun-Free South Africa doen ‘n beroep op die regering om die gemak van toegang tot vuurwapens te beperk
# Israel gaan sleutel-deurgange heropen om meer hulp in Gaza toe te laat
# En Rugby: Die Blitsbokke is deur na die kwarteindronde in Hongkong
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………