Skip to content

NuusFlits: LP’s aanvaar mosie om die Israeliese ambassade in SA te sluit

# Lede van die Parlement het gestem om die Israeliese ambassade in Suid-Afrika te sluit oor die oorlog in Gaza. Altesaam 248 het vir die mosie gestem en 91 daarteen.