Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

NuusFlits: Inflasie styg tot 5,3%

# Statistieke Suid-Afrika het aangekondig jaarlikse verbruikersinflasie het in Januarie gestyg na twee agtereenvolgende dalings. Dit het gestyg van 5,1-persent in Desember tot 5,3-persent verlede maand.