Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

NuusFlits: Fase 4-beurtkrag tree in werking

Eskom het aangekondig dat hy vanoggend om vieruur fase vier-beurtkrag sal instel. Dit is weens die verlies aan opwekkingseenhede en sal tot verdere kennisgewing duur.