Skip to content

NuusFlits: Fase 2 beurtkrag van nege-uur af in werking

Eskom sê fase twee-beurtkrag sal van nege-uur vanoggend af tot vieruur vanmiddag van toepassing wees, gevolg deur fase drie. Dit is weens twee opwekkingseenhede wat noodgedwonge vanoggend afgeskakel sal moet word.