NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 7 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die Regterlike Dienskommissie het Cyril Ramaphosa in moeilike posisie geplaas
# Die Klawer-gemeenskap sê die man wat van moord op ‘n jong seun verdink word moenie borgtog kry nie
# En, ‘n noodtoestand is in Kanada se hoofstad Ottawa afgekondig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………