NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 3 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die SABC-hoof sê die afgedankte nuushoof, Phathiswa Magopeni, verdraai feite doelbewus
# Meer as 30-miljoen Covid-19-inentings is reeds in Suid-Afrika toegedien
# En, die Wes-Kaapse ANC begin ‘n veldtog om grond te identifiseer en vry te stel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………