NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 7 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê die regering kan nie blindweg ‘n basiese inkomstetoelaag instel nie
# Die DA lê sy wetsontwerp teen kaderontplooiing aan die Zondo-kommissie voor
# En, die prins van Wallis bring hulde aan sy ma op haar platinum-jubileum
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………