Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 13 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die ANC bestudeer die Konstitusionele Hof se uitspraak oor kaderontplooiing
# Die Britse minister van Buitelandse Sake doen ‘n beroep op Israel om te besin voor hy verder in Rafah optree
# En rugby, die Verenigde Rugbykampioenskap hervat ná drie weke met twee plaaslike wedstryde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………