BULLETIN 15 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê hy hoop die Trump-Putin-vergadering lei tot vredesonderhandelinge# Die GOOD-party sê die nasionale dialoog moet aandag skenk aan die jeugwerkloosheidskrisis # En tennis: Die verdedigende kampioen Jannik Sinner is deur na die halfeindronde van die Cincinnati Ope # Die Presidensie sê […]
BULLETIN 15 Augustus 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê hy hoop die Trump-Putin-vergadering lei tot vredesonderhandelinge# Die GOOD-party sê die nasionale dialoog moet aandag skenk aan die jeugwerkloosheidskrisis # En tennis: Die verdedigende kampioen Jannik Sinner is deur na die halfeindronde van die Cincinnati Ope Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 15 August 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa is hopeful that the Trump-Putin meeting will lead to peace negotiations # The GOOD Party says the national dialogue must confront the youth unemployment crisis# And tennis: The defending champion Jannik Sinner is through to the Cincinnati Open semifinals […]
BULLETIN 15 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister De Lille says the precautionary suspension of the SA Tourism CEO is unlawful# Donald Trump says there is a 25-percent chance his meeting with Putin won’t be a success# And motorsport: Red Bull Racing cuts its remaining ties with Christian Horner […]
BULLETIN 15 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister De Lille sê die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof van SA Toerisme is onregmatig# Donald Trump sê daar is ‘n 25-persent kans dat sy ontmoeting met Putin onsuksesvol sal wees# En motorsport: Red Bull Racing verbreek sy oorblywende bande met Christian […]
BULLETIN 15 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister De Lille sê die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof van SA Toerisme is onregmatig# Donald Trump sê daar is ‘n 25-persent kans dat sy ontmoeting met Putin onsuksesvol sal wees# En motorsport: Red Bull Racing verbreek sy oorblywende bande met Christian Horner […]
BULLETIN 15 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister De Lille says the precautionary suspension of the SA Tourism CEO is unlawful# Donald Trump says there is a 25-percent chance his meeting with Putin won’t be a success # And motorsport: Red Bull Racing cuts its remaining ties with […]
BULLETIN 15 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie sê die weermaghoof se besoek aan Iran was onbesonne# Minister Motsoaledi vra die Hooggeregshof om alle NGV-sake op te skort# En ‘n VN-verslag toon seksuele geweld in konflikgebiede styg skerp in 2024 # Die Presidensie sê die hoof van die Suid-Afrikaanse […]
BULLETIN 15 August 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Presidency says the SANDF chief’s visit to Iran was ill-advised# Minister Motsoaledi asks the High Court to suspend all NHI cases# And an UN report shows sexual violence in conflict zones has risen sharply in 2024 # The Presidency says the […]
BULLETIN 15 Augustus 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie sê die weermaghoof se besoek aan Iran was onbesonne# Minister Motsoaledi vra die Hooggeregshof om alle NGV-sake op te skort# En ‘n VN-verslag toon seksuele geweld in konflikgebiede styg skerp in 2024 Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………