BULLETIN 15 Augustus 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa noem die nasionale konvensie ‘n bekendstelling van ‘n miljoen gesprekke om Suid-Afrika se toekoms te vorm# Die DA benoem Cilliers Brink as sy burgemeesterskandidaat vir Tshwane vir 2026# En ‘n dreigende staking by Air Canada kan derduisende passasiers raak # President Cyril […]
BULLETIN 15 August 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa urges unity amid challenges as the National Dialogue begins# Rugby: The Sharks hope to get their Currie Cup campaign back on track in Kimberley today# And the African Union urges the adoption of a world map showing the continent’s true size […]
BULLETIN 15 Augustus 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa bepleit eenheid te midde van uitdagings aan die begin van Nasionale Dialoog# Rugby: Die Haaie hoop om hulle Curriebeker-veldtog weer op dreef te kry in Kimberley# En die Afrika-unie vra die aanvaarding van ‘n wêreldkaart wat die vasteland se ware grootte weerspieël […]
BULLETIN 15 August 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Gayton McKenzie calls for race sensitivity training after the Open Chat Podcast outrage# Germany tells Israel to stop building settlements on the West Bank# And rugby: A late change to the Bok team as Boan Venter comes onto the bench for […]
BULLETIN 15 Augustus 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister McKenzie vra opleiding in rasse-sensitiwiteit ná die Open Chat-verontwaardiging# Duitsland vra Israel om die bou van nedersettings aan die Wesoewer te staak # En rugby: ‘n Laat verandering aan die Bokspan vir môre se toets teen die Wallabies # Die minister van Sport, […]
BULLETIN 15 Augustus 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die bekende jazz-ikone, Jonathan Butler en Themba Mkhize, ontvang vanjaar die Mzantsi Jazz-toekenning vir hul lewenslange bydrae. Vorige ontvangers sluit in Abigail Kubeka, Jonas Gwangwa, Letta Mbulu en Dorothy Masuka. Butler, ‘n Grammy-benoemde sanger en liedjieskrywer, het in Maart ʼn eredoktorsgraad van die […]
BULLETIN 15 August 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # SANParks says the Kruger National Park’s beloved white lion, Casper, is safe and in good condition, despite some concerns about his health. There were suggestions that Casper, who frequents the area around Satara, may be suffering from anthrax or was possibly bitten by […]
BULLETIN 15 August Good afternoon, here is your Good News: # Renowned jazz icons Jonathan Butler and Themba Mkhize will receive this year’s Mzantsi Jazz Awards Lifetime Achievement Award. Past recipients of the award include Abigail Kubeka, Jonas Gwangwa, Letta Mbulu, and Dorothy Masuka. Grammy-nominated singer-songwriter/guitarist Butler received an honorary doctorate from Stellenbosch University in […]
BULLETIN 15 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # SANParke sê die Kruger-wildtuin se geliefde wit leeu, Casper, is veilig en in ‘n goeie toestand ondanks kommer oor sy gesondheid. Daar was gerugte dat Casper, wat in die omgewing om Satara rondloop, miltsiekte het of dat ‘n slang hom dalk gepik het. Reynold […]
BULLETIN 15 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Defence Ministry confirms the SANDF chief’s trip to Iran was approved # The Gauteng Transport MEC urges minibus taxi and e-hailing associations to resolve their disputes# And rugby: A late change to the Bok team as Boan Venter comes onto the […]