BULLETIN 17 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Close to a thousand suspected illegal miners were arrested in July# The NSRI is still searching for the missing pilot along Durban’s North Coast# And rugby: The SA U18s down England with superb second-half blitz # A total of 999 suspects, illegal […]
BULLETIN 17 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die nasionale dialoog is ‘n grondliggende stap en bied nie al die antwoorde nie# Die KwaZulu-Natalse premier sê Ithala Bank se werksaamhede moet beskerm word# En Gemengde Gevegskuns: Die Rus Khamzat Chimaev onttroon die UFC-middelgewigkampioen Dricus Du Plessis # Die mede-adjunkvoorsitter van die […]
BULLETIN 17 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The national dialogue is a foundational step and does not provide all the answers# The KwaZulu-Natal premier says Ithala Bank’s operations must be protected# And Mixed Martial Arts: The Russian Khamzat Chimaev dethrones the UFC middleweight champion Dricus Du Plessis # National […]
BULLETIN 17 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die nasionale dialoog is ‘n grondliggende stap en bied nie al die antwoorde nie# Eskom wil die bestendigheid van sy netwerk verder uitbrei# En sportnuus: die Wallabies klop die Springbokke en Australië wen die T20-reeks teen die Proteas # Die mede-adjunkvoorsitter van die […]
BULLETIN 17 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The national dialogue is a foundational step and does not provide all the answers# Eskom wants to enhance the stability of its network further# And sports news: the Wallabies beat the Springboks, and Australia wins the T20 series against the Proteas # […]
BULLETIN 16 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Trump-administrasie wil glo nog wit-Afrikaner-vlugtelinge hê# Eskom sê hulle kon aan die winter se elektrisiteitsaanvraag voldoen# En Gemengde Gevegskuns: Dricus du Plessis gaan môre sy moeilikste uitdaging in Chicago trotseer # President Donald Trump se administrasie bespreek na bewering ‘n beperking op […]
BULLETIN 16 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Trump administration reportedly wants more white-Afrikaner refugees# Eskom says it has been able to meet the winter electricity demand effectively# And Mixed Martial Arts: Dricus du Plessis will face his toughest challenge in Chicago tomorrow # US president Donald Trump’s administration […]
BULLETIN 16 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die hervormings wat nou ingestel word, sal die ekonomiese trajek vir die volgende dekade bepaal# Die dodetal van die ongeluk in Limpopo waarby gevangenes betrokke was, het tot nege gestyg# En tennis: Alcaraz is deur na die Cincinnati Ope-halfeindronde, terwyl Sabalenka uitgeskakel is […]
BULLETIN 16 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The reforms implemented now will define the economic trajectory for the next decade# The Death toll from the Limpopo accident involving inmates has risen to nine# And tennis: Alcaraz is through to the Cincinnati Open semifinals, while Sabalenka is knocked out # […]
BULLETIN 16 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-paty is tevrede met die eerste dag van die nasionale konvensie# ActionSA verwelkom die Menseregte-ondersoek na minister McKenzie# En dit is vandag 13 jaar sedert die Marikana-slagting # Die GOOD-party sê die eerste dag van die nasionale konvensie in Pretoria was produktief. […]