BULLETIN 18 August 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Floyd Shivambu says Mayibuye Afrika is not a breakaway of the MK Party or the EFF# The Referendum Party says president Ramaphosa fails to see that the ANC is crippling the country# And, European leaders will join Trump and Zelensky at […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê ‘n onlangse Wes-Kaapse hofuitspraak wat die regering se magtiging vir boorwerk in die see by Mosselbaai deur TotalEnergies tersyde stel, benadeel Suid-Afrika se mededingendheid. # En die Netwerk24-webblad: Berig eerstens oor die […]
The headlines of the leading newspapers on 18 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Department of Minerals and Petroleum Resources says a recent Western Cape court ruling that overturned the government’s authorisation for drilling in the sea at Mossel Bay by TotalEnergies is harming South Africa’s competitiveness. # And the Netwerk24 website: Firstly, […]
BULLETIN 18 Augustus 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die organiseringskomitee van die konvensie sê die tafel is gedek vir betekenisvolle nasionale betrokkenheid# Die VSA sê Putin het ingestem tot streng veiligheidswaarborge vir Oekraïne# En rugby: Die Boland Kavaliers behaal ‘n bonuspunt-oorwinning oor die Bulle in die Curriebeker # Die organiseringskomitee van […]
BULLETIN 18 August 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The convention organising committee says the stage is set for meaningful national engagement# The US says Putin has agreed to robust security guarantees for Ukraine# And rugby: The Boland Kavaliers secure a bonus-point victory over the Bulls in the Currie Cup # […]
BULLETIN 18 Augustus 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die organiseringskomitee van die konvensie sê die tafel is gedek vir betekenisvolle nasionale betrokkenheid# Die VSA sê Putin het ingestem tot streng veiligheidswaarborge vir Oekraïne# En rugby: Die Boland Kavaliers behaal ‘n bonuspunt-oorwinning oor die Bulle in die Curriebeker Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 18 August 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The convention organising committee says the stage is set for meaningful national engagement# The US says Putin has agreed to robust security guarantees for Ukraine# And rugby: The Boland Kavaliers secure a bonus-point victory over the Bulls in the Currie Cup […]
BULLETIN 17 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA doen ‘n beroep op Ramaphosa om 16 Augustus tot Marikana-gedenkdag te verklaar# Die DA sê Suid-Afrika se gesondheidsfasiliteite moet nooit vir politieke gewin gebruik word nie# En rugby: Die Cheetahs en Leeus behaal naelskraapse oorwinnings in hul Curriebeker-kragmetings # Build One South […]
BULLETIN 17 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # BOSA calls on Ramaphosa to declare 16 August Marikana Memorial Day# The DA says South Africa’s healthcare facilities must never be used as political pawns# And rugby: The Cheetahs and Lions secure narrow victories in their Currie Cup encounters # BOSA is […]
BULLETIN 17 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nagenoeg ‘n duisend vermeende onwettige mynwerkers is in Julie in hegtenis geneem# Die NSRI soek steeds na die vermiste vlieënier langs Durban se Noordkus# En rugby: Die SA Onder.18’s fnuik Engeland met uitstekende kragtoer in die tweede helfte # Altesaam 999 vermeende onwettige […]