The headlines of the leading newspapers on 16 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Is the first of many newspapers to report on president Cyril Ramaphosa’s meeting with ANC councillors yesterday. The paper writes the meeting indicates concerns about next year’s election. Ramaphosa told the councillors it was either service delivery or death. # And […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 16 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Is die eerste van talle koerante wat berig oor president Cyril Ramaphosa se vergadering met die ANC-raadslede gister. Die koerant skryf die vergadering dui op kommer oor volgende jaar se verkiesing. Ramaphosa het vir die raadslede gesê dis óf dienslewering […]
BULLETIN 16 September 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê raadslede het die mag om plaaslike regering te transformeer en burgers se lewens te verbeter# Korrektiewe Dienste sit Donovan Moodley se paroolsituasie uiteen# En atletiek: Tshepo Tshite is deur na die 1 500-meter eindronde by die Wêreldkampioenskap # ANC-president Cyril […]
BULLETIN 16 September 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says councillors hold the power to transform local government and improve citizens’ lives# Correctional Services clarifies Donovan Moodley’s parole situation# And Athletics: Tshepo Tshite is through to the 1,500-metre final at the World Championships # ANC president Cyril Ramaphosa says […]
BULLETIN 16 September 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê raadslede het die mag om plaaslike regering te transformeer en burgers se lewens te verbeter# Korrektiewe Dienste sit Donovan Moodley se paroolsituasie uiteen# En Atletiek: Tshepo Tshite is deur na die 1 500-meter eindronde by die Wêreldkampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 16 September 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says councillors hold the power to transform local government and improve citizens’ lives # Correctional Services clarifies Donovan Moodley’s parole situation# And Athletics: Tshepo Tshite is through to the 1,500-metre final at the World Championships Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 15 September 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Parole Board grants approval consideration on Donovan Moodley’s parole bid# There are only 300 seats for the public as a high-profile judicial inquiry begins in Pretoria# And athletics: Mondo Duplantis improves the pole vault world record to an astonishing 6.30-metres # […]
BULLETIN 15 September 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Paroolraad keer die moordenaar Donovan Moodley se vrylating op parool goed# Slegs 300 sitplekke is beskikbaar vir die publiek by die hoëprofiel-regterlike kommissie in Pretoria# En atletiek: ‘n Veertiende wêreldrekord vir die paalspringer Mondo Duplantis # Die Paroolraad het die moordenaar Donovan […]
BULLETIN 15 September 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # There are only 300 seats for the public as a high-profile judicial inquiry begins in Pretoria# The Bureau for Economic Research warns South Africa is surviving and not thriving# And soccer: The pressure piles on for Manchester United’s manager, Ruben Amorim # […]
BULLETIN 15 September 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Slegs 300 sitplekke is beskikbaar vir die publiek by die hoëprofiel-regterlike kommissie in Pretoria # Die Buro vir Ekonomiese Navorsing waarsku Suid-Afrika floreer nie maar oorleef slegs# En sokker: Manchester United se afrigter is onder druk na ‘n swak begin van die Premierliga-seisoen # […]