BULLETIN 18 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlementêre ad hoc-komitee oor Mkhwanazi se korrupsie-bewerings vergader weer# Die polisie ondersoek die moord op drie mense in Muizenberg, Kaapstad # En rugby: Die All Blacks vervang die Springbokke bo-aan die wêreldranglys # Die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie deur die […]
BULLETIN SPORTS NEWS 18 August 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We begin with sad rugby news: For the first time in four years, New Zealand is back at the top of the world rankings, replacing South Africa. This was made possible through their 41-24 victory over […]
BULLETIN SPORTNUUS 18 Augustus 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met hartseer rugbynuus: Nieu-Seeland is die eerste keer in vier jaar weer boaan die wêreldranglys nadat hy Suid-Afrika vervang het. Dit volg op die All Blacks se oorwinning van 41-24 oor Argentinië in die eerste ronde van […]
BULLETIN 18 August 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Business Leadership South Africa says high unemployment fuels inequality and undermines social cohesion# The Gauteng Transport MEC will meet with public transport operators in Soweto again# And tennis: Iga Swiatek will face Jasmin Paolini in the final of the Cincinnati Open # […]
BULLETIN 18 August 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BLSA sê die hoë werkloosheidsyfer vererger die ongelykheid en ondermyn die maatskaplike samehang# Die Gautengse LUR vir Vervoer vergader weer met die openbare vervoeroperateurs in Soweto# En tennis: Swiatek en Paolini pak mekaar in die eindstryd in Cincinnati # Business Leadership South Africa […]
BULLETIN 18 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Business Leadership South Africa says high unemployment fuels inequality# The Institute of Race Relations urges churches to confront fake transformation# And tennis: Swiatek will face Paolini in the final of the Cincinnati Open # Business Leadership South Africa says the country’s unemployment […]
BULLETIN 18 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Business Leadership South Africa sê hoë werkloosheid bevorder ongelykheid# Trump sê Zelensky kan die oorlog met Rusland beëindig as hy wil# En tennis: Swiatek pak Paolini in die eindstryd in Cincinnati # Business Leadership South Africa sê die land se werkloosheidsyfer van 32,9-persent […]
BULLETIN 18 Augustus 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Business Leadership South Africa sê hoë werkloosheid bevorder ongelykheid# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê kerke moet vals transformasie die hoof bied# Trump sê Zelensky kan die oorlog met Rusland beëindig as hy wil# En tennis: Swiatek sal teen Paolini speel in die eindstryd van […]
BULLETIN 18 August 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Business Leadership South Africa says high unemployment fuels inequality# The Institute of Race Relations urges churches to confront fake transformation# Trump says Zelensky can end the war with Russia if he wants to# And tennis: Swiatek will face Paolini in the […]
BULLETIN 18 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa ondersteun Madagaskar se president met sy oorname van leierskap van die SAOG-streek # Die ad-hoc parlementêre komitee oor die polisie gaan voort met sy werk# En die VF Plus verwelkom Binnelandse Sake se samewerking met die privaatsektor in die uitreiking van ID’s […]