BULLETIN 18 Augustus 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika verhoog druk op MTN oor transaksies met Iran en Afganistan in die verlede # Krieket: Maphaka word ingesluit in die Protea-groep vir die eendagreeks teen Australië# En Suid-Afrikaners word gevra vir benoemings vir die nasionale ordes # ‘n Grootjurie van die Amerikaanse Departement […]
BULLETIN 18 August 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Municipal Demarcation Board declines boundary changes# More than 176-billion-rand is raised during the Water Investment Summit # And cricket: Teenage sensation Kwena Maphaka is added to the Proteas’ ODI squad for the series against Australia # The Municipal Demarcation Board has resolved […]
BULLETIN 18 Augustus 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Munisipale Afbakeningsraad gaan nie enige munisipale grense wysig nie # Meer ondernemings belê in hernubare energie om minder afhanklik van Eskom te wees# En krieket: Maphaka word ingesluit in die Protea-groep vir die eendagreeks teen Australië # Die Munisipale Afbakeningsraad het ná ‘n […]
BULLETIN 18 August 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Municipal Demarcation Board and the IEC are to chart the path for next year’s local government elections# Lungu’s family and the Zambian government are still deadlocked over his burial# And rugby: The All Blacks replace the Springboks at the top of […]
BULLETIN 18 Augustus 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Munisipale Afbakeningsraad en die OVK vergader om die pad vorentoe te bepaal vir 2026 se verkiesing# Die Lungu-familie en die Zambiese regering bereik ‘n dooiepunt oor sy begrafnis# En rugby: Die All Blacks vervang die Springbokke bo-aan die wêreldranglys # Die Munisipale […]
BULLETIN 18 August 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Despite Eskom’s improved operational performance, South African companies are increasingly investing in alternative energy to reduce reliance on the power utility and mitigate rising electricity costs. This is according to Stanlib chief economist Kevin Lings. A report from Green Cape has estimated […]
BULLETIN 18 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Eskom het wel ‘n verbetering in sy bedryfsprestasie getoon, maar volgens Stanlib se hoofekonoom, Kevin Lings, belê Suid-Afrikaanse ondernemings steeds toenemend in alternatiewe energiebronne om afhanklikheid van die kragverskaffer te verminder en stygende elektrisiteitskoste te versag. ‘n Verslag deur Green Cape het beraam die […]
BULLETIN 18 Augustus 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Kaapstad se Silwerskermfees keer hierdie week na Kampsbaai terug met ‘n uitstekende versameling van Suid-Afrikaanse en Afrikaanse rolprente. Daar is 33 rolprente en dokumentêre prente van verskillende lengtes wat die uiteenlopende werk van reeds bekende rolprentmakers en opkomende talent sal toon. Die burgemeesterskomiteelid […]
BULLETIN 18 August Good afternoon, here is your Good News: # Cape Town’s Silwerskermfees returns to Camps Bay this week, presenting a rich selection of South African and Afrikaans film content. The programme features 33 films and documentaries of varying lengths, showcasing a diverse array of work from award-winning filmmakers as well as rising local […]
BULLETIN 18 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Parliament’s ad hoc committee meets again on Nhlanhla Mkhwanazi’s allegations# Cape Town police are investigating the murders of three people in Muizenberg# And rugby: The All Blacks replace the Springboks at the top of the world rankings # Parliament’s ad hoc committee […]