BULLETIN 19 Augustus 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SA Wine kyk na groei te midde van verskuiwings in die bedryf# JustMoney sê die rentekoers het gedaal, maar daar is geen plek vir oorgerustheid nie# En rugby: Groot veranderings aan die Bok-span vir Saterdag se toets teen die Wallabies # South Africa […]
BULLETIN 19 August 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Competition Tribunal’s legal counsel details the alleged rand manipulation strategies# Cricket: A comprehensive victory for the Proteas in the first ODI against Australia# And ActionSA accuses the Health Department of misleading South Africans on vaping # The Competition Tribunal’s senior legal […]
BULLETIN 19 Augustus 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Mededingingstribunaal beskryf die vermeende strategie in die manipulering van die rand# Krieket: Maharaj skitter in Suid-Afrika se oorwinning oor Australië in die eerste eendagwedstryd# En ActionSA beskuldig die Gesondheidsdepartement van misleiding oor damprook # Die Mededingingstribunaal se regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi, het in […]
BULLETIN 19 August 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Bureau for Economic Research says shifting the inflation target to three-percent will reshape South Africa’s economic outlook# The Competition Commission outlines eight topics in the rand manipulation case# And Qantas is hit with a record fine for illegal layoffs during the […]
BULLETIN 19 Augustus 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die aanpassing van die inflasieteiken na drie-persent sal ekonomiese vooruitsigte hervorm# Die mededingingskommissie identifiseer agt onderwerpe in die randmanipulasie-saak# En Quantas word met ‘n rekordbedrag beboet oor die aflegging van personeellede tydens die pandemie # Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê Suid-Afrika se […]
BULLETIN 19 August 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Future Forex calls for hefty fines in the rand manipulation case# Macron calls Putin ‘an ogre at the gates’# And motorsport: Oscar Piastri will be honoured in his hometown of Melbourne in March # Future Forex has called for substantial fines on […]
BULLETIN 19 Augustus 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Future Forex eis swaar boetes in randmanipulasiesaak# Macron noem Putin “die monster by die poort”# En motorsport: Piastri gaan vereer word op volgende jaar se Australiese Grand Prix # Future Forex het gevra vir swaar boetes vir banke wat skuldig bevind word in […]
BULLETIN 19 Augustus 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die immigrasievermoë van die Kaapstadse Internasionale Lughawe sal bykans verdubbel met die vennootskap van die Grensbestuursowerheid, die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad. Die vennootskap, wat deur die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, premier Alan Winde, en burgemeester Geordin Hill-Lewis bekendgestel is, […]
BULLETIN 19 August 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Six alleged members of an international rhino horn trafficking syndicate were arrested in Sunnyside, Pretoria, this morning after the five men, aged 49 to 84, and a 60-year-old woman handed themselves over to the Hawks. This follows a long investigation into transnational […]
BULLETIN 19 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Ses vermeende lede van ‘n internasionale sindikaat wat met renosterhoring smokkel is vanoggend in Sunnyside, Pretoria, in hegtenis geneem. Die vyf mans tussen die ouderdom van 49- en 84-jaar en die 60-jarige vrou het hulle aan die Valke oorgegee. Die volg na ‘n langdurige […]