BULLETIN 20 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA verwerp die aanstelling van ANC-kaders as SETA-administrateurs# Die Israelse eerste minister sê sy Australiese ampsgenoot het Israel verraai# En rugby: ‘n Dubbele beseringsterugslag vir die All Blacks # Die DA verwerp die minister van Hoër onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se […]
BULLETIN 20 Augustus 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA verwerp die aanstelling van ANC-kaders as SETA-administrateurs# Die polisiekommissaris ontplooi ondersoekbeamptes om die aanvallers van die DA-lede in Kaapstad vas te trek# OUTA dring daarop aan dat minister Patricia de Lille ‘n nuwe voorsitter vir Suid-Afrikaanse Toerisme aanstel# En die Israelse eerste […]
BULLETIN 20 August 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA rejects the appointment of ANC cadres as SETA administrators# The police commissioner directs the deployment of investigators to hunt the attackers of DA MPs in Cape Town# OUTA urges minister Patricia de Lille to appoint a new chairperson for […]
BULLETIN 20 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ad-hoc committee on police corruption is closer to adopting its terms of reference# Numsa is going to strike against Macsteel’s ‘unjustified’ retrenchments# And the UN says conflict-related sexual violence is on the rise # Parliament’s ad hoc committee, tasked with investigating […]
BULLETIN 20 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ad hoc-komitee oor polisiekorrupsie is nader aan die aanvaarding van sy opdrag# Numsa gaan teen Macsteel se ‘onregverdige’ afleggings staak# En die VN sê konflikverwante seksuele geweld neem toe # Die parlementêre ad hoc-komitee, wat getaak is om bewerings van polisiekorrupsie te […]
BULLETIN 20 Augustus 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ad hoc-komitee oor polisiekorrupsie is nader aan die aanvaarding van sy opdrag# Numsa gaan teen Macsteel se ‘onregverdige’ afleggings staak# En die VN sê konflikverwante seksuele geweld neem toe Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 20 August 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ad-hoc committee on police corruption is closer to adopting its terms of reference # Numsa is going to strike against Macsteel’s ‘unjustified’ retrenchments # And the UN says conflict-related sexual violence is on the rise Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 29 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê die versterking van handelsbande met Japan is belangrik# My Vote Counts sê president Ramaphosa se veranderings aan politieke befondsing bevorder geheimhouding# En Israel het nog nie die nuwe 60-dae Gaza-skietstilstandvoorstel aanvaar nie # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, […]
BULLETIN 20 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Lamola says the strengthening of trade with Japan is important# My Votes Counts says president Ramaphosa’s political funding shake-up increases secrecy# And Israel has not yet accepted the new 60-day Gaza ceasefire proposal # Minister of International Relations and Cooperation, Ronald […]
BULLETIN 20 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê die versterking van handelsbande met Japan is belangrik# My Vote Counts sê president Ramaphosa se veranderings aan politieke befondsing bevorder geheimhouding# En Israel het nog nie die nuwe 60-dae Gaza-skietstilstandvoorstel aanvaar nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]