BULLETIN 25 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Weermag sê generaal Rudzani Maphwanya het nie die minister se bevele verontagsaam nie# GIWUSA sê die nasionalisering van die bankkartel kan randmanipulasie stop# En krieket: Australië wen die derde eendagwedstryd teen die Proteas en vermy ‘n skoonskip # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag […]
BULLETIN 25 Augustus 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Weermag sê generaal Rudzani Maphwanya het nie die minister se bevele verontagsaam nie# GIWUSA sê die nasionalisering van die bankkartel kan randmanipulasie stop# En krieket: Australië wen die derde eendagwedstryd teen die Proteas en vermy ‘n skoonskip Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]
BULLETIN 25 August 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The SANDF says general Rudzani Maphwanya did not disregard the minister’s orders# GIWUSA says nationalisation of the banking cartel can stop rand manipulation# And cricket: Australia wins the third ODI against the Proteas and avoids a series whitewash Stay tuned to […]
BULLETIN 25 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Julius Malema sê Afrika moet aan die hele wêreld bewys dat hy nie xenofobies is nie# Minister Steenhuisen verwelkom die afkondiging van die Wysigingswet op Landbouprodukstandaarde# En swem: Kris Mihaylov wen goud by die Junior Wêreldwatersportkampioenskap # EFF-leier Julius Malema sê mede-Afrikane is […]
BULLETIN 25 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Julius Malema says Africa must prove to the whole world that it’s not xenophobic# Minister Steenhuisen welcomes the proclamation of the Agricultural Product Standards Amendment Act# And swimming: Kris Mihaylov wins gold at the World Aquatics Junior Championship # EFF leader Julius […]
BULLETIN 25 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Julius Malema sê Afrika moet aan die hele wêreld bewys dat hy nie xenofobies is nie# Minister Steenhuisen verwelkom die afkondiging van die Wysigingswet op Landbouprodukstandaarde# En swem: Kris Mihaylov wen goud by die Junior Wêreldwatersportkampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 25 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Julius Malema says Africa must prove to the whole world that it’s not xenophobic# Minister Steenhuisen welcomes the proclamation of the Agricultural Product Standards Amendment Act# And swimming: Kris Mihaylov wins gold at the World Aquatics Junior Championship Stay tuned to […]
BULLETIN 25 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Tau is getaak om ‘n nuwe voorsitter vir die Loterykommissie aan te stel# Eskom vier 100 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag# En rugby: Die Bok-stut Asenathi Ntlabakanye toets positief vir ‘n verbode middel # Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, […]
BULLETIN 25 August 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Tau is tasked with appointing a new Lotteries Commission chair# Eskom celebrates 100 consecutive days without load-shedding# And rugby: The Bok prop Asenathi Ntlabakanye tests positive for a banned substance # Trade, Industry and Competition minister Parks Tau is expected to […]
BULLETIN 25 Augustus 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Tau is getaak om ‘n nuwe voorsitter vir die Loterykommissie aan te stel# Eskom vier 100 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag# En rugby: Die Bok-stut Asenathi Ntlabakanye toets positief vir ‘n verbode middel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………