BULLETIN 20 Augustus 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regterlike kommissie oor Mkhwanazi se bewerings begin op 1 September met verhore in Pretoria# Inflasie styg tot ‘n 10-maande-hoogtepunt in Julie# En Israel se minister van Verdediging keur die oorname van Gaza-stad goed # Die Madlanga-regterlike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke […]
BULLETIN 20 August 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says the dismantling of a major transnational rhino horn trafficking network is a decisive victory. Six suspected members of a syndicate linked to a fraudulent scheme involving 964 rhino horns worth millions of […]
BULLETIN 20 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die oopvlek van ‘n groot oorgrens-renosterhoring-smokkelnetwerk is ‘n beslissende oorwinning. Ses vermeende lede van ‘n sindikaat gekoppel aan ‘n bedrieglike skema waarby 964 renosterhorings ter waarde van miljoene rand betrokke is, is aangekeer. […]
BULLETIN 20 Augustus 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit van Johannesburg het met nege plekke opgeskuif in die 2025 UniRank Top 200 Universiteite op Facebook. Die universiteit het geklim van 61ste wêreldwyd in 2024 tot 52ste vanjaar. UJ se digitale platforms het ‘n regstreekse uitbreiding van die universiteit se strategiese […]
BULLETIN 20 August Good afternoon, here is your Good News: # The University of Johannesburg has moved nine places in the 2025 UniRank Top 200 Universities on Facebook. The university has risen from 61st globally in 2024 to 52nd this year. UJ’s digital platforms have become a direct extension of the university’s 2035 strategic plan. […]
BULLETIN 20 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Three people are arrested in connection with the attack on DA MPs in Cape Town# SECTION27 asks for urgent action in the Life Esidimeni case# And rugby: Jesse Kriel says the Springbok’s leaders should have stood up at Ellis Park # Cape […]
BULLETIN 20 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense word aangekeer ná ‘n aanval op DA-LP’s in Kaapstad# SECTION27 vra dringende optrede met die Life Esidimeni-saak# En rugby: Jesse Kriel sê die Springbokke se leiers moes die voorbeeld stel op Ellispark # Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP […]
BULLETIN SPORTS NEWS 20 August 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up we have rugby: Stand-in Springbok captain Jesse Kriel says their leaders should have stood up in last weekend’s Rugby Championship Test against the Wallabies at Ellis Park, which South Africa lost 38-22. He leads […]
BULLETIN SPORTNUUS 20 Augustus 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die waarnemende Springbok-kaptein, Jesse Kriel, sê hulle leiers moes ‘n voorbeeld gestel het in verlede week se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die Wallabies op Ellispark, wat Suid-Afrika 38-22 verloor het. Hy voer die Bokke aan in Saterdag […]
BULLETIN 20 August 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Rand Mutual Assurance says the 30-percent US tariffs have put the SA economy under immense pressure# Minister George says South Africa is committed to fighting against international wildlife crime# And skibidi and delulu are among six-thousand new words added to the online […]