BULLETIN 4 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mmusi Maimane sê David Mabuza was ‘n sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke pad# Die polisie soek na die moordenaars van vyf mense in Mitchells Plain# en die GOOD-party sê Kaapstad het ’n plan nodig om bendegeweld te takel # BOSA-leier Mmusi Maimane […]
BULLETIN 4 July 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Mmusi Maimane says David Mabuza was a central figure in South Africa’s political journey # The police are searching for the murderers of five people in Mitchells Plain# The GOOD Party says Cape Town needs a plan to dismantle gang violence […]
BULLETIN 4 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Mmusi Maimane sê David Mabuza was ‘n sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke pad# Die polisie soek na die moordenaars van vyf mense in Mitchells Plain# Die GOOD-party sê Kaapstad het ’n plan nodig om bendegeweld af te takel# En motorsport: George Russell verwag […]
BULLETIN 4 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # NERSA keur Sasol Gas se maksimumprys-aansoek goed# Zimbabwe word deur landwye kragonderbreking getref# En rugby: Geskiedenis is gemaak met die opening van die eerste Springbok-winkel # Die Nasionale Energiereguleerder het Sasol Gas se aansoek om ‘n maksimumgasprys van 1 Julie 2025 tot 30 […]
BULLETIN 4 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # NERSA approves Sasol Gas’s maximum price application# Zimbabwe is hit by a nationwide power outage# And rugby: History is made as the first Springboks store opens its doors # The National Energy Regulator has approved Sasol Gas’s application for a maximum price of […]
BULLETIN 4 July 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # NERSA approves Sasol Gas’s maximum price application# Zimbabwe is hit by a nationwide power outage# And rugby: History is made as the first Springboks store opens its doors Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 4 Julie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # NERSA keur Sasol Gas se maksimumprys-aansoek goed# Zimbabwe word deur landwye kragonderbreking getref# En rugby: Geskiedenis is gemaak met die opening van die eerste Springbok-winkel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 4 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement bring hulle aan Mabuza se nalatenskap van nederigheid# ‘n Graad 10-leerder sterf nadat sy na bewering peuselhappies by ‘n spaza-winkel geëet het# En rugby: Die tweede Springbok-toets teen Italië sal deur SABC2 uitgesaai word # Die Parlement het die gewese adjunkpresident […]
BULLETIN 4 July 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament honours Mabuza’s legacy of humility# A Grade 10 learner dies after allegedly eating snacks from a spaza shop# And rugby: The second Springbok test against Italy will be broadcast by SABC2 # Parliament has honoured former deputy president David Mabuza legacy of […]
BULLETIN 4 July 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Parliament honours Mabuza’s legacy of humility# A Grade 10 learner dies after allegedly eating snacks from a spaza shop # And rugby: The second Springbok test against Italy will be broadcast by SABC2 Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]