BULLETIN 22 August 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA accuses minister De Lille of protecting the suspended CEO of SA Tourism# The FW de Klerk Foundation returns to the national dialogue # A top diplomat from the European Commission says Russian president Vladimir Putin cannot be trusted# And […]
BULLETIN 22 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party condemns minister Ramokgopa’s abdication of duty# The Madlanga inquiry is the last chance to rescue the criminal justice system# And Erik Menendez is denied parole decades after killing his parents # The MK Party says it has written to […]
BULLETIN 22 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party veroordeel minister Ramokgopa se afstanddoening van pligte# Die Madlanga-ondersoek is die laaste kans om die strafregstelsel te red# En Erik Menendez se parool geweier dekades nadat hy sy ouers vermoor het # Die MK-party sê hy het aan die Parlement geskryf […]
BULLETIN 22 Augustus 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party veroordeel minister Ramokgopa se afstanddoening van pligte# Die Madlanga-ondersoek is die laaste kans om die strafregstelsel te red# En Erik Menendez se parool geweier dekades nadat hy sy ouers vermoor het Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 22 August 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party condemns minister Ramokgopa’s abdication of duty # The Madlanga inquiry is the last chance to rescue the criminal justice system # And Erik Menendez is denied parole decades after killing his parents Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 22 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA wants minister Motshekga fired over the Iran diplomacy debacle# The Constitutional Court has reserved judgment in the rand manipulation case# And the Trump administration is reviewing over 55-million US visa holders for possible violations # The DA is calling for […]
BULLETIN 22 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA wil hê minister Motshekga moet afgedank word oor die Iranse diplomasie-debakel# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die randmanipulasie-saak# En die Trump-administrasie hersien meer as 55-miljoen Amerikaanse visumhouers vir moontlike oortredings # Die DA vra die minister van Verdediging en […]
BULLETIN 22 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA wil hê minister Motshekga moet afgedank word oor die Iranse diplomasie-debakel# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die randmanipulasie-saak# En die Trump-administrasie hersien meer as 55-miljoen Amerikaanse visumhouers vir moontlike oortredings Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 22 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA wants minister Motshekga fired over the Iran diplomacy debacle# The Constitutional Court has reserved judgment in the rand manipulation case# And the Trump administration is reviewing over 55-million US visa holders for possible violations Stay tuned to ………. Your […]
BULLETIN 22 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mmusi Maimane stel streng voorwaardes om by die regering van nasionale eenheid aan te sluit# Altesaam 27 lande doen ‘n beroep op Israel om die internasionale media in Gaza toe te laat# En rugby: Jean-Luc du Preez is opgewonde oor sy eerste toetsbegin […]