BULLETIN 11 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Trump sê die omstandighede in Suid-Afrika is baie gevaarlik# Gholf: Tiger Woods onttrek aan die Genesis-uitnodigingsbyeenkoms# En die regering van nasionale eenheid is die Nasionale Persklub se nuusmaker van die jaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Patriotic Alliance leader calls for vengeance against the M23 rebels# Duduzile Zuma-Sambudla is facing expulsion from the MK Party# And Trump says all hell will break out if Hamas does not return all hostages by Saturday # Patriotic Alliance leader Gayton […]
BULLETIN 11 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Patriotic Alliance-leier soek wraak teen die M23-rebelle# Duduzile Zuma-Sambudla staar skorsing uit die MK-party in die gesig# En Trump sê alle hel sal losbreek as Hamas nie alle gyselaars teen Saterdag vrylaat nie # Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie […]
BULLETIN 11 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Patriotic Alliance leader calls for vengeance against the M23 rebels# Duduzile Zuma-Sambudla is facing expulsion from the MK Party # And Trump says all hell will break out if Hamas does not return all hostages by Saturday Stay tuned to […]
BULLETIN 11 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Patriotic Alliance-leier soek wraak teen die M23-rebelle# Duduzile Zuma-Sambudla staar skorsing uit die MK-party in die gesig# En Trump sê alle hel sal losbreek as Hamas nie alle gyselaars teen Saterdag vrylaat nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Raymond Parsons warns about the economic impact of the US tension# Hamas is delaying the release of Israeli hostages# And cricket: The Proteas and Pakistan play for a place in the tri-nations final against New Zealand # A serious break in economic […]
BULLETIN 11 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Raymond Parsons waarsku oor die ekonomiese uitwerking van die Amerikaanse spanning# Hamas vertraag die vrylating van Israelse gyselaars# En krieket: Die Proteas en Pakistan speel vir ‘n plek in die Drienasies-eindstryd teen Nieu-Seeland # ‘n Ernstige breuk in ekonomiese verhoudings met ʼn belangrike […]
BULLETIN 11 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Raymond Parsons waarsku oor die ekonomiese uitwerking van die Amerikaanse spanning# Hamas vertraag die vrylating van Israelse gyselaars# En krieket: Die Proteas en Pakistan speel vir ‘n plek in die Drienasies-eindstryd teen Nieu-Seeland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Raymond Parsons warns about the economic impact of the US tension# Hamas is delaying the release of Israeli hostages# And cricket: The Proteas and Pakistan play for a place in the tri-nations final against New Zealand Stay tuned to ………. Your […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die DA daag die Onteieningswet wat tot ernstige spanning in die regering van nasionale eenheid gelei het in die hof uit. Die DA se federale voorsitter, Helen Zille het die wetgewing vergelyk met die donker dae van apartheid toe […]