BULLETIN 22 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister McKenzie verwerp die Menseregte-kommissie se bevindings oor haatspraak# Die Posbank verseker toelae-begunstigdes hulle sal hulle geld kry# En tennis: Sinner behoort reg te wees vir die verdediging van sy titel op Flushing Meadows # Die leier van die PA en minister van […]
BULLETIN SPORTS NEWS 22 August 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with rugby: Aphelele Fassi will start at fullback in the Springboks’ second Rugby Championship Test against the Wallabies in Cape Town tomorrow. This follows the withdrawal of Willie le Roux due to injury. […]
BULLETIN SPORTNUUS 22 Augustus 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Aphelele Fassi sal môre vir die Springbokke op heelagter uitdraf in die tweede Rugbykampioenskapstoets teen die Wallabies in Kaapstad. Dit volg nadat Willie le Roux weens ‘n besering onttrek het. Fassi, wat al in […]
BULLETIN 22 August 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Defence Force dismisses reports that its Oryx helicopters are abandoned in the DRC# The European Commission’s vice president says Vladimir Putin cannot be trusted# And rugby: Aphelele Fassi is to start for the Springboks against the Wallabies after Willie le Roux’s […]
BULLETIN 22 Augustus 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Weermag ontken dat sy Oryx-helikopters in die DRK agtergelaat is# Die vise-president van die Europese Kommissie sê Vladimir Putin kan nie vertrou word nie# En rugby: Fassi vervang die beseerde Le Roux in die Bokke se opdrafspan # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag […]
BULLETIN 22 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA accuses minister De Lille of protecting the suspended CEO of SA Tourism# A top diplomat from the European Commission says Russian president Vladimir Putin cannot be trusted# And rugby: Fassi will start against the Wallabies, replacing the injured Le Roux […]
BULLETIN 22 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA beskuldig minister De Lille dat sy die geskorste uitvoerende hoof van SA Toerisme beskerm# Die FW de Klerk-stigting keer terug na die nasionale dialoog# ‘n Topdiplomaat van die Europese Kommissie sê die Russiese president, Vladimir Putin, kan nie vertrou word nie […]
BULLETIN 22 Augustus 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA beskuldig minister De Lille dat sy die geskorste uitvoerende hoof van SA Toerisme beskerm# Die FW de Klerk-stigting keer terug na die nasionale dialoog# ‘n Topdiplomaat van die Europese Kommissie sê die Russiese president, Vladimir Putin, kan nie vertrou word nie# En […]
BULLETIN 22 August 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA accuses minister De Lille of protecting the suspended CEO of SA Tourism# The FW de Klerk Foundation returns to the national dialogue # A top diplomat from the European Commission says Russian president Vladimir Putin cannot be trusted# And […]
BULLETIN 22 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party condemns minister Ramokgopa’s abdication of duty# The Madlanga inquiry is the last chance to rescue the criminal justice system# And Erik Menendez is denied parole decades after killing his parents # The MK Party says it has written to […]