BULLETIN 12 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging is bekommerd oor Amerikaanse befondsing# Die VF Plus beskuldig Andile Mngxitama van haatspraak# En Donald Trump onderteken ‘n uitvoerende bevel wat Elon Musk meer mag gee # Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het kommer uitgespreek oor die Amerikaanse president, Donald […]
BULLETIN 12 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging is bekommerd oor Amerikaanse befondsing# Die VF Plus beskuldig Andile Mngxitama van haatspraak# En Donald Trump onderteken ‘n uitvoerende bevel wat Elon Musk meer mag gee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 12 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The South African Medical Association is concerned about US funding# The FF Plus accuses Andile Mngxitama of hate speech# And Donald Trump signs an executive order giving Elon Musk more power Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 12 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The minister of Basic Education says she won’t tolerate the politicisation of the BELA Act# The FF Plus leader says Afrikaners are part of South Africa’s diversity# And the UN chief says a return to war in Gaza must be avoided at […]
BULLETIN 12 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Basiese Onderwys sê sy sal nie die verpolitisering van die BELA-wet duld nie# Die leier van die VF Plus sê Afrikaners is deel van Suid-Afrika se verskeidenheid# En die VN-hoof sê hernude oorlog in Gaza moet ten alle koste vermy […]
BULLETIN 12 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die minister van Basiese Onderwys sê sy sal nie die verpolitisering van die BELA-wet duld nie# Die leier van die VF Plus sê Afrikaners is deel van Suid-Afrika se verskeidenheid# En die VN-hoof sê hernude oorlog in Gaza moet ten alle koste vermy word […]
BULLETIN 12 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The minister of Basic Education says she won’t tolerate the politicisation of the BELA Act# The FF Plus leader says Afrikaners are part of South Africa’s diversity# And the UN chief says a return to war in Gaza must be avoided […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 12 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika se militêre krisis in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo getuig van algehele regeringsverval wat nie sinvol opgelos kan word sonder ingrypende hervorming nie – selfs meer as wat die regering van nasionale eenheid beplan. # […]
The headlines of the leading newspapers on 12 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports South Africa’s military crisis in the east of the Democratic Republic of Congo is evidence of a complete breakdown of government that cannot be meaningfully resolved without radical reform – even more than the government of national unity plans. # […]
BULLETIN 12 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen verdedig die DA se rol in die regering van nasionale eenheid# Duduzile Zuma-Sambudla van die MK-party vra om verskoning # En rugby: ’n Voormalige Bok is dalk Wallis se volgende hoofafrigter # Die DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku […]