BULLETIN 13 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Special Investigation Unit uncovers a fraudulent scheme at Eskom# Another boy is successfully repatriated from Zimbabwe# And Trump says peace negotiations in the Russian-Ukrainian conflict will start immediately Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 13 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The bodies of the 14 soldiers killed in the DRC will arrive in South Africa today# The ACDP warns that losing AGOA will have serious consequences# And cricket: There are no plans to extend the SA20 beyond six teams # The South […]
BULLETIN 13 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die liggame van die 14 soldate wat in die DRK omgekom het, sal vandag in Suid-Afrika aankom# Die ACDP waarsku die verlies van AGOA sal ernstige gevolge hê# En krieket: Daar is geen planne om die SA20 verder uit te brei nie # […]
BULLETIN 13 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die liggame van die 14 soldate wat in die DRK omgekom het, sal vandag in Suid-Afrika aankom# Die ACDP waarsku die verlies van AGOA sal ernstige gevolge hê# En krieket: Daar is geen planne om die SA20 verder uit te brei nie Bly ingeskakel […]
BULLETIN 13 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The bodies of the 14 soldiers killed in the DRC will arrive in South Africa today# The ACDP warns that losing AGOA will have serious consequences# And cricket: There are no plans to extend the SA20 beyond six teams Stay tuned […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Rupert-familie het sedert die begin van die jaar sowat 52-miljard-rand tot hul rykdom bygevoeg aangesien van die maatskappye waarin hulle aandele hou, veral Richemont, uiters goed gevaar het. Hulle is nou die rykste familie in die land. # […]
The headlines of the leading newspapers on 13 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Rupert family has added about 52-billion-rand to their wealth since the beginning of the year as some of the companies in which they hold shares, especially Richemont, have performed extremely well. They are now the richest family in the […]
BULLETIN 13 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gesondheidsminister sê Nasionale Gesondheidsversekering verseker gelyke gesondheidsorg# Black Forum SA sê AfriForum het die land se demokrasie ondermyn# En UNESCO beklemtoon die wêreldwye uitwerking van Wêreldradiodag # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die Nasionale Gesondheidsversekering verseker gelyke toegang tot gesondheidsorg […]
BULLETIN 13 February 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Health minister says National Health Insurance will ensure equal healthcare for all# Black Forum SA says AfriForum has undermined the country’s democracy# And UNESCO highlights the global impact of World Radio Day # Health minister Aaron Motsoaledi says the National Health […]
BULLETIN 13 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Gesondheidsminister sê Nasionale Gesondheidsversekering verseker gelyke gesondheidsorg# Black Forum SA sê AfriForum het die land se demokrasie ondermyn# En UNESCO beklemtoon die wêreldwye uitwerking van Wêreldradiodag Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………