BULLETIN 13 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA eis aanspreeklikheid van Eskom# Europese lande wil deel wees van die vredesonderhandelinge in Oekraïne# En krieket: Die Proteas wil verbeter voor die Kampioenetrofee # ActionSA eis aanspreeklikheid vir korrupsie by Eskom van die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, en Eskom se voorsitter, […]
BULLETIN 13 February 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # ActionSA demands accountability at Eskom# Institutions fighting corruption must be strengthened# European countries want to be part of the peace negotiations in Ukraine# And cricket: The Proteas want to improve before the Champions Trophy Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 13 Februarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ActionSA eis aanspreeklikheid van Eskom# Instellings wat korrupsie bekamp moet versterk word# Europese lande wil deel wees van die vredesonderhandelinge in Oekraïne# En krieket: Die Proteas wil verbeter voor die Kampioenetrofee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 13 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Justisie sê die instellings wat korrupsie bekamp, moet versterk word# Standard Bank sê die aanbieding van die G20-beraad is ‘n belangrike sakegeleentheid# En bemiddelaars probeer die Israel/Hamas-skietstilstand-ooreenkoms red # Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê om […]
BULLETIN 13 February 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Justice minister says the institutions tasked with fighting corruption must be strengthened# Standard Bank sees the hosting of the G20 Summit as a significant business opportunity# And mediators are working to salvage the Israel-Hamas ceasefire agreement # Justice and Constitutional Development […]
BULLETIN 13 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die minister van Justisie sê die instellings wat korrupsie bekamp, moet versterk word# Standard Bank sê die aanbieding van die G20-beraad is ‘n belangrike sakegeleentheid# En bemiddelaars probeer die Israel/Hamas-skietstilstand-ooreenkoms red Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 13 February 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Justice minister says the institutions tasked with fighting corruption must be strengthened# Standard Bank sees the hosting of the G20 Summit as a significant business opportunity# And mediators are working to salvage the Israel-Hamas ceasefire agreement Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 13 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spesiale Ondersoekeenheid ontbloot ‘n bedrieglike skema by Eskom# Nog ‘n seun is suksesvol uit Zimbabwe gerepatrieer# En Trump sê vredesonderhandelinge in die Russies-Oekraïnse konflik sal onmiddellik begin # Die Spesiale Ondersoekeenheid sê hy het ‘n skema ontbloot waar Eskom-werkers verkrygingsprosesse gemanipuleer het […]
BULLETIN 13 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Special Investigation Unit uncovers a fraudulent scheme at Eskom# Another boy is successfully repatriated from Zimbabwe# And Trump says peace negotiations in the Russian-Ukrainian conflict will start immediately # The Special Investigating Unit says it has uncovered a scheme in which […]
BULLETIN 13 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Spesiale Ondersoekeenheid ontbloot ‘n bedrieglike skema by Eskom# Nog ‘n seun is suksesvol uit Zimbabwe gerepatrieer# En Trump sê vredesonderhandelinge in die Russies-Oekraïnse konflik sal onmiddellik begin Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………