BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Verenigde Nasies-agentskap UNESCO vier vandag Wêreldradiodag en gee erkenning aan radio se eeue-lange rol as ‘n betroubare bron van wêreldwye feitelike inligting. Die VN het in 2012 Wêreldradiodag ingestel om radio en sy bydraes tot internasionale doelwitte te vier, insluitend bewusmaking van klimaatsverandering […]
BULLETIN 13 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The EFF welcomes the return of the fallen SANDF soldier’s mortal remains # President Cyril Ramaphosa signs the Plant Health Bill into law# And cricket: Five players from champions MI Cape Town make the SA20 team for Season 3 # The EFF […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF verwelkom die terugkeer van die oorskot van gesneuwelde SANW-soldate# ‘n Gesondheidskoalisie stel verpligte mediese fonds-dekking vir hoër-inkomstegroepe voor# En krieket: Vyf spelers van die kampioen, MI Cape Town, word ingesluit in die SA20 se span van Seisoen 3 # Die […]
BULLETIN SPORTS NEWS 13 February 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Proteas captain Temba Bavuma says there are aspects of their game they need to improve on heading into the Champions Trophy. Pakistan defeated South Africa by six wickets in their Tri-Series match […]
BULLETIN SPORTNUUS 13 Februarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met heelwat krieketnuus: Die Proteas se kaptein, Temba Bavuma, sê sekere aspekte van hul spel moet verbeter voor die Kampioenetrofee volgende week in Pakistan begin. Pakistan het Suid-Afrika gister in hul Drienasieswedstryd in Karatsji met ses paaltjies […]
BULLETIN 13 February 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Healthcare Access Coalition proposes mandatory medical scheme coverage for higher-income groups# The minister of Forestry speeds up processes to approve renewable energy projects# And cricket: The Proteas are looking to make some improvements heading into the Champions Trophy # The Universal […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Gesondheidskoalisie stel verpligte mediese fonds-dekking vir hoër-inkomstegroepe voor# Europese lande wil deel wees van onderhandelings om die oorlog in Oekraïne te beëindig# En krieket: Die Proteas wil sekere verbeterings aanbring voor die Kampioenetrofee # Die Universal Healthcare Access-koalisie het verpligte mediese […]
BULLETIN 13 February 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ActionSA demands accountability at Eskom# European countries want to be part of the peace negotiations in Ukraine# And cricket: The Proteas want to improve before the Champions Trophy # ActionSA demands accountability for corruption at Eskom from Electricity minister Kgosientsho Ramokgopa and […]
BULLETIN 13 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA eis aanspreeklikheid van Eskom# Europese lande wil deel wees van die vredesonderhandelinge in Oekraïne# En krieket: Die Proteas wil verbeter voor die Kampioenetrofee # ActionSA eis aanspreeklikheid vir korrupsie by Eskom van die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, en Eskom se voorsitter, […]
BULLETIN 13 February 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # ActionSA demands accountability at Eskom# Institutions fighting corruption must be strengthened# European countries want to be part of the peace negotiations in Ukraine# And cricket: The Proteas want to improve before the Champions Trophy Stay tuned to ………. Your next bulletin […]