BULLETIN SPORTS NEWS 16 September 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with athletics: Tshepo Tshite is through to the men’s 1,500-metre final at the World Championships in Tokyo, becoming the first South African to do so since Johan Cronjé took bronze in Moscow in […]
BULLETIN SPORTNUUS 16 September 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met atletiek: Tshepo Tshite is deur na die eindronde van die mans-duisend-500-meter op die Wêreldkampioenskap in Tokio, die eerste Suid-Afrikaner wat dit kon regkry sedert Johan Cronjé brons gewen het in Moskou in 2013. Marioné Fourie is […]
BULLETIN 16 September 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Constitutional Court is to hear the case regarding Shell’s gas seismic surveys off the Wild Coast# A fire damages 80 metres of conveyor belts at Richards Bay’s Bulk Terminal# And the NSPCA demands action to protect race horses # Communities from […]
BULLETIN 16 September 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Konstitusionele Hof hoor ‘n saak aan oor Shell se seismiese opnames aan die Wildekus # ‘n Brand beskadig 80-meter se vervoerbande by Richardsbaai se terminale# En die Dierebeskermings-vereniging vra dringende optrede om renperde te beskerm # Gemeenskappe aan die Wildekus pak Shell, Impact […]
BULLETIN 16 September 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Activists and Citizens Forum is demanding the declassification of the Phala Phala report# Trump files a defamation lawsuit against New York Times# And cricket: The Proteas Women’s captain highlights the significance of the one-day series against Pakistan # The Activists and […]
BULLETIN 16 September 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Forum eis die deklassifisering van die hoogs-geheime Phala Phala-verslag # Die DA vra die regterlike dienskommissie om ’n regter te ondersoek na omkoop-bewerings # En Trump maak ‘n lastersaak aanhangig teen New York Times # Die Activists and Citizens Forum vra die Madlanga-kommissie en […]
BULLETIN 16 September 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Activists and Citizens Forum is demanding the declassification of the Phala Phala report# The DA is urging the JSC to expedite the probe into an alleged bribe-taking judge# President Trump files a defamation lawsuit against New York Times# And cricket: […]
BULLETIN 16 September 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Forum eis die deklassifisering van die hoogs-geheime Phala Phala-verslag # Die DA doen ’n beroep op die regterlike dienskommissie om ’n regter te ondersoek na omkoop-bewerings # Trump maak ‘n lastersaak aanhangig teen New York Times# En krieket: Die Protea-vroue se kaptein verduidelik die belangrikheid […]
BULLETIN 16 September 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA urges the Judicial Service Commission to investigate an alleged bribe-taking judge# The tariff changes could impact South Africa’s wholesale electricity market# And the US military strikes another Venezuelan drug vessel # The DA is urging the Judicial Service Commission to […]
BULLETIN 16 September 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA doen ‘n beroep op die Regterlike Dienskommissie om omkoopbeweringe teen ’n regter te ondersoek# Die tariefverhogings kan Suid-Afrika se groothandel-elektrisiteitsmark beïnvloed# En die Amerikaanse weermag val nog ‘n Venezolaanse dwelmskip aan # Die DA doen ‘n beroep op die Regterlike Dienskommissie […]