BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Stad Kaapstad is besig met die bywerking van sy Bioverskeidenheids-ruimtelike Plan 2025. Die plan beskryf Kaapstad se ryk bioverskeidenheid, insluitende die BioNet-kaart en grondgebruikriglyne, wat poog om bewaring en haalbare ontwikkeling te versoen. Bewaarde grond behels sowat 22,72-persent van Kaapstad se oppervlak […]
BULLETIN 14 February Good afternoon, here is your Good News: # According to the latest Ipsos love life satisaction study, South Africans are among the happiest in love, ranking eleventh globally. The survey of 30 countries shows 80-percent feel loved, and 87-percent of couples are happy in their relationships. South Africans also report higher romantic […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Ipsos se jongste liefdeslewe-tevredenheidstudie toon Suid-Afrikaners is van die gelukkigste verliefdes en beklee die elfde plek wêreldwyd. Die opname in 30 lande toon 80-persent voel geliefd, en 87-persent van die paartjies wat deelgeneem het, is in gelukkige verhoudings. Suid-Afrikaners ervaar ook meer romantiese bevrediging […]
BULLETIN 14 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The EFF calls for an end of arms sales to Israel# Athletics: Two world records for a Norwegian at a meeting in France# And SANTACO celebrates Valentine’s Day by distributing roses at the Bosman taxi rank in Pretoria # The EFF is […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF vra die beëindiging van wapenverkope aan Israel# Atletiek: ‘n Noorweër stel twee wêreldrekords op op ‘n byeenkoms in Frankryk# En SANTACO deel rose uit by die Bosman-taxistaanplek in Pretoria # Die EFF is diep bekommerd oor aanduidings van baie ernstige […]
BULLETIN SPORTS NEWS 14 February 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up we have athletics: Jakob Ingebrigtsen of Norway set new world records in the indoor mile and the indoor one-thousand-500-meter in World Athletics’ Indoor Tour Gold Meeting in Lievin, France. He bettered the record in […]
BULLETIN SPORTNUUS 14 Februarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val weg met atletiek: Jakob Ingebrigtsen van Noorweë het nuwe wêreldrekords opgestel in die binnenshuise myl en die binnenshuise een-duisend-500-meter op ‘n byeenkoms van Wêreldatletiek in Lievin, Frankryk. Hy het die rekord in die myl verbeter wat die […]
BULLETIN 14 February 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The EFF calls for an end to arms sales to Israel# The UN says rebuilding Gaza is a monumental task# And motorsport: Lando Norris is ready to challenge for the F1 drivers’ championship # The EFF is deeply concerned that despite South […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF vra die beëindiging van wapenverkope aan Israel# Die sperdatum vir die omruiling van SASSA-kaarte word verleng # En motorsport: Lando Norris is gereed vir die F1-bestuurderskampioenskap # Die EFF is diep bekommerd oor aanduidings van baie ernstige oortredings van Suid-Afrika se […]
BULLETIN XX Month X am/pm Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum rejects accusations of sowing racial division in the country# The United Nations says the task of rebuilding Gaza is monumental# And motorsport: Lando Norris is ready to challenge for the F1 drivers’ championship # AfriForum has strongly rejected accusations from […]