BULLETIN 15 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says Africa has secured a ‘good outcome’ at African Union Summit# Six decomposed bodies of suspected illegal miners were found in Diepkloof mine# And Rugby, the Sharks beat the Bulls with a surprise victory in their derby at Loftus # […]
BULLETIN 15 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Referendum-party is gereed om sy Wetsontwerp op Nie-Rassigheid by die Parlement in te dien # Die MK-party verwerp vals aansprake van leierskapgeskille# En motorsport: Williams onthul hulle 2025 F1-motor met Carlos Sainz agter die stuur # Die Referendum-party sê hy het nou formeel […]
BULLETIN 15 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Referendum Party is ready to submit its Non-Racialism Bill to Parliament# The MK Party dispels false claims of leadership disputes# And motorsport: Williams reveal their 2025 F1 car with Carlos Sainz in the driver seat # The Referendum Party says it […]
BULLETIN 15 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Vrouepolisiebeampte van Limpopo verskyn in die hof vir die beweerde moord op haar seun en sy meisie# Die DA eis duidelikheid oor die twee-miljard-rand wat die SAPD aan Openbare Werke skuld # En tennis: Nadal loof Schwartzman na sy uittrede # ‘n Vrouepolisiebeampte […]
BULLETIN 15 February 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A Limpopo female police officer is to appear in court for the alleged murder of her son and his girlfriend# The DA demands clarity on the SAPS’ R2-billion debt to Public Works# And tennis: Nadal pays tribute to Schwartzman after his retirement […]
BULLETIN 15 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COSATU is diep bekommerd oor Trump se aankondiging van waarskynlike tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere# 2024 was die dodelikste jaar vir joernaliste in meer as drie dekades# En rugby: Stormers maak vier veranderings vir VRK-wedstryd teen Leeus # Cosatu sê hy is diep bekommerd oor […]
BULLETIN 15 February 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # COSATU is deeply concerned about Trump’s announcement of likely tariffs on South African exports# 2024 was the deadliest year for journalists in over three decades# And rugby: Four changes in the Stormers line up for their URC match against the Lions # […]
BULLETIN 15 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Popcru veroordeel die Tesourie oor sy versuim om Korrektiewe Dienste finansieel te ondersteun# ActionSA kritiseer die ANC se hantering van die dwelmkrisis# En rugby: Louw is terug na ‘n besering om die Leeus se middelveld te versterk teen die Stormers # Die Polisie- […]
BULLETIN 15 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Popcru blasts Treasury for its failure to support Correctional Services financially# ActionSA slams the ANC’s handling of the drug crisis# And rugby: Louw returns from injury to strengthen the Lions’ midfield against the Stormers # The Police and Prisons Civil Rights Union […]
BULLETIN 15 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COSATU dring aan op ‘n kragdadige begroting vir 2025/26 # AfriForum eis optrede teen munisipaliteite wat nie hulle water- en sanitasieverpligtinge nakom nie# En sokker: Arteta sien uit na uitdagings terwyl Arsenal sukkel met voorspelers # COSATU versoek die regering om ‘n kragdadige begroting […]