BULLETIN 7 July 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The KwaZulu-Natal Police Commissioner accuses minister Mchunu of political interference # Public order police are deployed at health facilities to protect foreigners # And cricket: Mulder’s double-century puts the Proteas in control against Zimbabwe Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 6 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering veroordeel diegene wat buitelanders keer om gesondheidsorg te ontvang# Minister Gwarube sê sy bou ‘n toekoms vir leerders# En Elon Musk stig die Amerika-party # Die regering het groepe en gemeenskappe veroordeel wat buitelandse burgers keer om toegang te verkry tot […]
BULLETIN 6 July 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The government condemns foreign nationals being blocked from healthcare# Minister Gwarube says she is building a future for learners# And Elon Musk forms the ‘America Party” # The government has condemned certain groups and communities for blocking foreign nationals from accessing healthcare […]
BULLETIN 6 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # POPCRU sê lyfstraf het geen plek in ‘n demokratiese korrektiewe stelsel nie# Tennis: Die verdedigende kampioen Barbora Krejčíková is in trane toe sy by Wimbledon uitgeskakel word# En laastens, Ozzy Osbourne sê totsiens # Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU sê hulle verwerp ten […]
BULLETIN 6 July 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # POPCRU says corporal punishment has no place in a democratic correctional system# Tennis: The defending champion Barbora Krejčíková is in tears after being knocked out at Wimbledon# And finally, Ozzy Osbourne says goodbye # The Police and Prisons Civil Rights Union says […]
BULLETIN 6 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen veroordeel die Nasionale Dialoog as ‘n duur gepratery# ‘n Arbeidsadvokaat vra vir ‘n dringende spookwerker-oudit in alle regeringsdepartemente# En fietsry: Jasper Philipsen wen die eerste geeltrui in die Tour de France # Die DA-leier John Steenhuisen sê die komende Nasionale Dialoog […]
BULLETIN 6 July 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen slams the National Dialogue as an expensive talk shop# A labour lawyer asks for an urgent ghost worker audit in all government departments# And cycling: Jasper Philipsen wins the first yellow jersey in the Tour de France # DA leader […]
BULLETIN 6 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Forum for South Africa vra die president om die Menseregtekommissie te ondersoek# Eskom sê dieselverbruik sal afneem met meer eenhede wat diens hervat# En rugby: Die Bokke wen op Loftus, maar het baie werk om te doen # Die Forum for South […]
BULLETIN 6 July 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Forum for South Africa asks the president to investigate the Human Rights Commission# Eskom says diesel usage will decline as more units return to service# And rugby: The Boks win at Loftus with a lot of work to do # The […]
BULLETIN 5 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die kragstelsel voldoen aan die winter-aanvraag# Meer as 800 huishoudings is deur die oorstromings in Kaapstad geraak# En laastens: Dis naelbyttyd by Wimbledon # Eskom sê die kragstelsel bly bestendig en veerkragtig om aan die winter-aanvraag te voldoen. Die woordvoerder, Daphne […]