BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # ‘n Vryheidsfront Plus-raadslid van Ekurhuleni, Denise Janse van Rensburg, is een van die finaliste vir Mevrou Statebond Suid-Afrika 2025 en verteenwoordig Gauteng. Die kompetisie word erken vir sy filantropiese benadering om brûe tussen gemeenskappe te bou deur betekenisvolle en daadwerklike programme. Janse van Rensburg […]
BULLETIN 18 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cape Town’s mayor urges minister Enoch Godongwana to allocate more affordable housing funding for cities# The UK prime minister says a US backstop will deter Russia from attacking Ukraine again# And cricket: The Proteas face Australia, England and Afghanistan in Group B […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Kaapstad se burgemeester vra minister Godongwana vir meer geld vir bekostigbare behuising# Die Britse eerste minister sê Amerikaanse steun sal keer dat Rusland Oekraïne weer aanval # En krieket: Die Proteas speel teen Australië, Engeland en Afganistan in die groepsafdeling van die Kampioenetrofee […]
BULLETIN SPORTS NEWS 18 February 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start off with cricket: South Africa faces Australia, England and Afghanistan in the Champions Trophy, starting in Pakistan tomorrow. Group A consists of the hosts, India, New Zealand and Bangladesh. Each team plays every other […]
BULLETIN SPORTNUUS 18 Februarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin vandag met krieket: Suid-Afrika pak Australië, Engeland en Afganistan in Groep B van die Kampioenetrofee wat môre in Pakistan begin. Groep A bestaan uit die gashere, Indië, Nieu-Seeland en Bangladesj. Elke span speel een keer teen die […]
BULLETIN 18 February 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Nuclear Energy Corporation’s six programmes aimed at reviving nuclear fuel production will cost 50-billion-rand# SANCO in Gauteng is calling for Zanzou’s license to be revoked# And tennis: Novak Djokovic criticises the inconsistencies in doping cases involving top players # The South […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Kernenergie-korporasie se ses programme gemik op die hervatting van kernbrandstofproduksie sal 50-miljard-rand kos# Rusland sê enige blywende vrede moet ’n gedemilitariseerde Oekraïne insluit# En tennis: Novak Djokovic kritiseer teenstrydighede in opkikkersake waarby topspelers betrokke is # Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie sê sy […]
BULLETIN 18 February 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The UDM demands accountability for Compensation Fund failures# The police are searching for eight foreign nationals linked to the Zanzou nightclub incident# And, Russia says any lasting peace must include Ukraine being demilitarised # The United Democratic Movement has slammed the Compensation […]
BULLETIN 18 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die UDM eis aanspreeklikheid vir die Vergoedingsfonds se mislukkings# Numsa gaan by ArcelorMittal en SA Steel Mills betoog# En die polisie soek agt buitelanders in verband met die voorval by die Zanzou-nagklub in Pretoria # Die United Democratic Movement kritiseer die voortslepende mislukkings van die Vergoedingsfonds, […]
BULLETIN 18 Februarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die UDM eis aanspreeklikheid vir die Vergoedingsfonds se mislukkings# Numsa gaan by ArcelorMittal en SA Steel Mills betoog# Die polisie soek agt buitelanders in verband met die voorval by die Zanzou-nagklub# En Rusland sê enige blywende vrede moet ’n gedemilitariseerde Oekraïne insluit Bly ingeskakel […]