BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika begin met vergaderings van die G20 se indiensnemings-werksgroep# Rugby: Die Varsitybeker-kragmeting tussen die Ikeys en Eagles word na ‘n onbekende plek verskuif na ‘n betoging# En Baby Savers SA merk ‘n toename in kinderverlatings op terwyl die aannemingskoers laag bly # […]
BULLETIN 18 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA is disappointed over its exclusion from the meeting with the European Union# The Human Rights Commission flags government’s inaction on eradicating pit toilets in Eastern Cape schools# And cricket: Another injury blow for New Zealand on the eve of the […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA is teleurgesteld oor sy uitsluiting van die vergadering met die Europese Unioe# Amerika en Rusland begin gesprekke wat daarop gemik is om die Oekraïnse oorlog te beëindig# En krieket: Nog ‘n beseringterugslag vir Nieu-Seeland aan die vooraand van die Kampioenetrofee […]
BULLETIN 18 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Western Cape, KwaZulu-Natal and Gauteng lead in employment gains# The US and Russia begin talks aimed at ending the Ukrainian war# And soccer: Liverpool’s captain says the team can cope with the mounting pressure of the title race # Statistics South […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng lei met toenames in indiensneming# Amerika en Rusland begin met gesprekke wat daarop gemik is om die Oekraïnse oorlog te beëindig# En sokker: Liverpool se kaptein sê sy span kan die toenemende druk van die titelwedloop hanteer […]
BULLETIN 18 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The unemployment rate drops to 31.9-percent in the fourth quarter of 2024# The Human Rights Commission urges the public to stop sharing violent videos of the Zanzou nightclub # And cricket: The Proteas face Australia, England and Afghanistan in Group B in […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die werkloosheidsyfer daal tot 31,9-persent in die vierde kwartaal van 2024 # Die Menseregtekommissie vra die publiek om nie verdere gewelddadige video’s van die Zanzou-nagklub te deel nie#En krieket: Die Proteas speel teen Australië, Engeland en Afganistan in die groepsafdeling van die Kampioenetrofee […]
BULLETIN 18 February 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Zero Carbon Charge urges Finance minister Enoch Godongwana to prioritise carbon reduction targets in his budget speech tomorrow. The solar-powered charging station provider is calling for financial incentives to boost electric vehicle adoption and develop off-grid charging infrastructure. The organisation’s Joubert Roux […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Zero Carbon Charge vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om môre in sy begrotingsrede voorkeur te gee aan koolstofverminderingsteikens. Die sonkrag-gedrewe laaistasieverskaffer vra finansiële aansporings om gebruik van elektriese voertuie te bevorder en herlaai-infrastruktuur te ontwikkel wat nie op die netwerk is […]
BULLETIN 18 February Good afternoon, here is your Good News: # Freedom Front Plus Ekurhuleni councillor, Denise Janse van Rensburg, is one of the finalists for Mrs Commonwealth South Africa 2025. representing Gauteng. The pageant is recognised for its philanthropic approach to bridging communities through meaningful, hands-on initiatives. Janse van Rensburg says she embodies the […]