BULLETIN 19 February 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Saftu says neoliberalism and budget cuts will not create jobs# The DA demands accountability for the financial crisis in Maluti-a-Phofung# And the Former Brazilian president Jair Bolsonaro is charged Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 19 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COPE sê die begroting moet die mense eerste stel, die ekonomie laat groei en vertroue herstel# Verskeie woonbuurte in Pretoria-Oos is sonder krag ná ‘n substasiebrand# En Trump beweer Oekraïne het die oorlog teen Rusland begin # Die Congress of the People doen […]
BULLETIN 19 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # COPE says the budget must prioritise citizens, grow the economy and restore trust# Several suburbs in Pretoria East are without power after a substation fire# And Trump claims Ukraine started the war with Russia # The Congress of the People is calling […]
BULLETIN 19 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # COPE sê die begroting moet die mense eerste stel, die ekonomie laat groei en vertroue herstel# Verskeie woonbuurte in Pretoria-Oos is sonder krag ná ‘n substasiebrand# En Trump beweer Oekraïne het die oorlog teen Rusland begin Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 19 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # COPE says the budget must prioritise citizens, grow the economy and restore trust# Several suburbs in Pretoria East are without power after a substation fire# And Trump claims Ukraine started the war with Russia Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 19 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Agriculture minister believes in growing the sector using empowerment models# Parliament welcomes efforts to support struggling municipalities# And a framework has been established to negotiate an end to the Russia-Ukraine war # Agriculture minister John Steenhuisen says he is not interested in […]
BULLETIN 19 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Landbou glo in bemagtigingsmodelle om die sektor te laat groei# Die Parlement verwelkom pogings om sukkelende munisipaliteite te ondersteun# En ‘n raamwerk is ontwikkel vir ‘n einde aan die Russies-Oekraïnse oorlog # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê hy […]
BULLETIN 19 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die minister van Landbou glo in bemagtigingsmodelle om die sektor te laat groei# Die Parlement verwelkom pogings om sukkelende munisipaliteite te ondersteun# En ‘n raamwerk is ontwikkel vir ‘n einde aan die Russies-Oekraïnse oorlog Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 19 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Agriculture minister believes in growing the sector using empowerment models# Parliament welcomes efforts to support struggling municipalities# And a framework has been established to negotiate an end to the Russia-Ukraine war Stay tuned to ………. Your next bulletin is at […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 19 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio het besluit om nie die vergadering van G20 ministers van Buitelandse Sake in Suid-Afrika by te woon nie. Hy sal te midde van groeiende spanning tussen die twee lande verteenwoordig word […]