BULLETIN SPORTNUUS 19 Februarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Blitsbokke het Sebastian Jobb en Tristan Leyds die naweek terug vir die Vancouver Sewes-toernooi. Jobb is ‘n 25-jarige Junior Springbok en het die afgelope 24 maande ʼn rits beserings opgedoen nadat hy in […]
BULLETIN 19 February 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A prayer memorial walk will be held today to honour Joslin Smith a year after her disappearance# The Gauteng Liquor Board suspends the Zanzou nightclub’s licence# And rugby: The Wallabies will cap a demanding year with Tests against England, Italy, Ireland and […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Gebeds- en herdenkingswandeling word gehou op die dag ‘n jaar na Joslin Smith se verdwyning# Die Gautengse Drankraad trek die Zanzou-nagklub in Pretoria se lisensie terug# En rugby: Die Wallabies sluit ‘n veeleisende jaar af met toetse teen Engeland, Italië, Ierland […]
BULLETIN 19 February 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Saftu says neoliberalism and budget cuts will not create jobs# Action Society rejects a phased approach to the national sex offender register# And Meghan Markle relaunches her lifestyle brand # Union federation Saftu says the government of national unity continues to champion […]
BULLETIN 19 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Saftu sê neoliberalisme en begrotingsbesnoeiings sal nie werk skep nie# Action Society verwerp ‘n geleidelike benadering tot die nasionale seksoortrederregister# En die Gautengse Drankraad skort die Zanzou-nagklub in Pretoria se lisensie op # Die vakbondfederasie, Saftu, sê die regering van nasionale eenheid staan steeds neo-liberale […]
BULLETIN 19 Februarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Saftu sê neoliberalisme en begrotingsbesnoeiings sal nie werk skep nie# Action Society verwerp ‘n geleidelike benadering tot die nasionale seksoortrederregister# Die Gautengse Drankraad skort die Zanzou-nagklub in Pretoria se lisensie op# En Meghan Markle stel opnuut haar leefstyl-handelsmerk bekend Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 19 February 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Saftu says neoliberalism and budget cuts will not create jobs# Action Society rejects a phased approach to the national sex offender register# The Gauteng Liquor Board suspends the Zanzou nightclub’s licence# And, Meghan Markle relaunches her lifestyle brand Stay tuned to […]
BULLETIN 19 February 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Saftu says neoliberalism and budget cuts will not create jobs# The DA demands accountability for the financial crisis in Maluti-a-Phofung# And the Former Brazilian president Jair Bolsonaro is charged # The South African Federation of Trade Unions says the government of national […]
BULLETIN 19 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Saftu sê neoliberalisme en begrotingsbesnoeiings gaan nie werk skep nie# Die DA eis aanspreeklikheid vir die finansiële krisis in Maluti-a-Phofung# En die voormalige Brasiliaanse president Jair Bolsonaro word aangekla # Die vakbondfederasie, Saftu, sê die regering van nasionale eenheid staan steeds neo-liberale ekonomiese […]
BULLETIN 19 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Saftu sê neoliberalisme en begrotingsbesnoeiings gaan nie werk skep nie# Die DA eis aanspreeklikheid vir die finansiële krisis in Maluti-a-Phofung # En die voormalige Brasiliaanse president Jair Bolsonaro word aangekla Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………