BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana bevestig die begroting word op 12 Maart ter tafel gelê na bykomende kabinetsonderhandelings# Macron bied ‘n vergadering aan oor Oekraïne nadat Trump Europa skok# En tennis: ‘n Man word verbied van alle beroeps-vrouetoernooie na ‘n voorval met Emma Raducanu # […]
BULLETIN 19 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen welcomes the budget postponement and calls for a pro-growth plan# Solidarity urges government to act as AGOA benefits hang in the balance# And tennis: A man is banned from WTA events after scaring Emma Raducanu # DA leader John Steenhuisen […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen verwelkom die uitstel van die begroting en vra ‘n pro-groei-plan# Die Posbank gee Sassa se begunstigdes die skuld vir die vertraging met die uitreiking van swart kaarte# En tennis: ‘n Man word verbied om alle vroue-beroepstoernooie by te woon na […]
BULLETIN 19 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The budget speech is postponed to March# South Africa eyes a regional partnership as it revives the mega oil refinery plan# And Olympic Games: Brisbane will announce the final plans for the 2032 Games next month # National Assembly speaker Thoko Didiza […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die begrotingsrede word uitgestel weens onenigheid oor belastingverhogings# Suid-Afrika kyk na ‘n streeksvennootskap met die herlewing van sy reuse-olieraffinaderyplan# En die Olimpiese Spele: Brisbane kondig volgende maand die finale planne aan vir 2032 se Spele # Die speaker van die Nasionale Vergadering, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die begrotingsrede word uitgestel# Ramaphosa belê ‘n noodkabinetsvergadering na die DA dreig om die begroting te verwerp# En gholf: Meer as 150 spelers slaan af in die SA Ope in Durban # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede is uitgestel […]
BULLETIN 19 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Finance minister’s budget speech is postponed# Ramaphosa calls an emergency cabinet meeting after the DA threatened to reject the budget if VAT is increased# And golf: Over 150 players are to tee off in the SA Open Championship in Durban # […]
BULLETIN 19 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Thirteen fallen SANDF soldiers to be laid to rest with full military honours as from Saturday# FNB welcomes the labour market data but calls for more improvement# And tennis: Wada denies special treatment for Jannik Sinner in his doping case # The […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Dertien gesneuwelde Weermag-soldate sal met volle militêre eerbewys begrawe word# EU-lande stem saam oor nuwe sanksies teen Rusland# En, tennis: Wada ontken spesiale behandeling vir Jannik Sinner in sy opkikkersaak # Die Suid-Afrikaanse Weermag het bevestig 13 van die soldate wat in die […]
BULLETIN 19 February Good afternoon, here is your Good News: # One of South Africa’s most celebrated comedians, Stuart Taylor, is set to bring his brand-new stand-up show, Odd Man Out, to the Baxter Theatre in Cape Town next month. The show is an uproarious, self-deprecating journey through the highs and lows of Taylor’s life […]